Beach Front Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Front Apartment is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Strand, 'n prentjiemooi kusdorpie aan die voet van die Hottentots Hollandberge, tussen Macassar en Gordonsbaai, in die Wes-Kaap.
Die woonstel het 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 5 mense. Daar is 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolf. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek. Vinnige en betroubare Wi-Fi is ook beskikbaar.
Hierdie woonstel is stapafstand vanaf uitstekende restaurante en gesellige plaaslike koffiewinkel waar mens pragtige ontbyte, middagetes en aandetes met wonderlike uitsigte oor die see kan geniet. 'n Eersteklas winkelsentrum is net 5-10 minute se ry weg en vir die gholfspeler is die Strand Gold Club net 5 minute se ry weg met die opsie van ander wêreldbekende gholfklubs in die naburige Somerset-Wes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 114
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandweg, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Front Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang