Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Front House ,South Coast

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Johan D
Lang verblyf
4.6
Des 2021

Baie aangenaam. Prentjiemooi. Vandat ons gearriveer het, was ons verras. 3 slaapkamers met see-uitsig. Alle basiese benodighede en nog meer. Tot onderdakparkering vir ons twee voertuie. Beste van alles sonder 'n televisie. Die beeld uit elke kamer venster is soos 'n lewende skildery. Swembad was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Beach Front House ,South Coast
Goeiedag Johan, Baie dankie vir u resensie oor Beach Front House, ons waardeer dit baie. Ons hoop om u in die toekoms weer te kan verwelkom. Vriendelike groete, Monique Bresler

Bernise W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2021

Absolutely relaxed We had a great stay. The beach being so close by was an added benefit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fatima R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Relaxing. We absolutely loved the design of the home with a rustic, modern look. It’s quiet, safe and clean. The view is spectacular. The owner is truly accommodating, and the best part is it is perfect for a big family with kids. There is no television, so I do suggest packing a lot of board games.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Baie goed ingerigte verblyf naby aan verskeie swemstrande en top restaurante. Goed ingerigte en gemaklike mooi verblyf met 'n wonderlike stoep wat op die see uitkyk. Swembad om in af te koel ook met 'n see uitsig. Die verblyf was naby aan verskeie swemstrande, inkopiesentrums en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 710
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 710
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 9, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2210cf876bac8d37213ab1192f9e5c74af85257220c76cf8b32be20f5de5de595369b576cbc3305628a3bba4cd008a0601fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 9 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.70328 30.48667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang