Beach Front Vacation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 122
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Zonia S - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Lees meerThandiwe N - Nov 2023
Algehele gradering
Great place with friendly people all around.
Charmyn C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie sentraal.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Roland G - Jul 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Priscil N - Mei 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay, very centrally situated.
Nadine G - Apr 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Elizabeth B - Jan 2023
Algehele gradering
Don't want to leave, so amazing.
Marcelle A - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker vakansie.
Leonard M - Okt 2022
Algehele gradering
Top Quality accommodation.
Beach Front Vacation se terugvoer
Thanks. It is highly appreciated.
Nomsa H - Jan 2022
Algehele gradering
Nice and beatiful.
Ezanle N - Des 2021
Algehele gradering
Was meer as tevrede met die verblyf! Die uitsig is ongelooflik en plek is goed ingerig.
Christo S - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en waarde vir die geld.
Helena H - Mrt 2021
Algehele gradering
Kombuis en leefarea bietjie klein.
Christiaan E - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, lieflike see-uitsig.
Andre R - Jul 2019
Algehele gradering
Great stay with great location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Groot verblyf met 'n uitstekende ligging.
Die woonstel is op 'n ideale plek. Dit is goed toegerus en skoon. Sou dit altyd aanbeveel vir 'n pragtige uitsig en binne loopafstand van alles wat jy nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beach Front Vacation se terugvoer
Thank you. I really appreciate your review.
Rachel S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is net wat ons nodig gehad het.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie, dit word baie waardeer.
Frans P - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit.
Xolani P - Sep 2018
Algehele gradering
The unit was not the one that I saw in the advert.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die eenheid was nie die een wat ek in die advertensie gesien het nie.
Ons het ons verblyf geniet, selfs al was dit nie wat ek op die advertensie gesien het nie. Nietemin is die verblyf aanbeveelbaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beach Front Vacation se terugvoer
Good day,
Thank you for your review. I am sorry that the unit you saw was not the same one. I do not understand how that happened as I only have one set of photos for Beach Front Vacation. There are quite a few other units with almost the same name which can easily be mistaken for Beach Front Vacation.
Jabulisile Nkatha N - Aug 2018
Algehele gradering
The place is safe and clean its good for a holiday.
Beach Front Vacation se terugvoer
Thanks, I appreciate.
Helienka B - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker huislike, netjiese verblyf.
Carol K - Nov 2017
Algehele gradering
Nice and spacious.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit baie.
Ria E - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit baie.
Amanicka M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, plek mooi skoon.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie.
Chris D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly sal weer gaan.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Joe D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë tussen die strand en dorp.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit
Rina
Maneesha D - Jul 2016
Algehele gradering
Terriffic stay.
Beach Front Vacation se terugvoer
Thank you very much. I really appreciate it
Rina
Carel D - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit
Rina
Andries V - Aug 2016
Algehele gradering
Veilag met 'n wonderlike uitsig oor die see.
Beach Front Vacation se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit baie
Rina
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang