Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Front Vacation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Beach Front Vacation
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Zonia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia S

Absolutely amazing.

This was the most awesome weekend ever, Elize and Raheesa, you were all absolutely amazing. The unit is fully furnished you really only have to take your clothes, towels and groceries. The security staff were always friendly and helpful. Elize, thank you for giving us the opportunity to experience the luxury of your unit and Raheesa for being so kind, helpful and friendly. I will definitely be booking this unit again.

Thandiwe N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiwe N

Great place with friendly people all around.

The stay was great, travelled there with my 5 friends. The place is very clean with a homely feel. The owner was friendly and accommodating throughout our conversations.

Charmyn C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmyn C

Baie sentraal.

Baie lekker woonstel, die see-uitsig is awesome. Wat baie lekker was daar was nie loadshedding in die woonstelle nie.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.

Beach Front Vacation
Roland G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roland G

Pleasant.

It was very quiet and peaceful.

Priscil N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscil N

We enjoyed our stay, very centrally situated.

Neat, a nice family unit. Erika was friendly and accommodating to our needs.

Nadine G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine G

It was awesome.

We had a wonderful time the key agent was really helpful and nice. Her name was Erika Clifton-parks.

Elizabeth B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Don't want to leave, so amazing.

See stars.

Marcelle A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle A

Baie lekker vakansie.

Alles was gerieflik, alles is loopafstand en dit is baie goed geleë.

Leonard M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M

Top Quality accommodation.

The accomodation is lovely and convenient, safe. We had a love vacation all and all was excellent.

Beach Front Vacation se terugvoer

Thanks. It is highly appreciated.

Beach Front Vacation
Nomsa H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomsa H

Nice and beatiful.

Safe and shops are nearby.

Ezanle N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezanle N

Was meer as tevrede met die verblyf! Die uitsig is ongelooflik en plek is goed ingerig.

Plek is baie oulik. Niks wat daar nie is nie; Inteendeel, daar's meer as 1 item van meerderheid van die kombuisgereedskap. Daar is spasie! Nie so beknop nie. Lekkerste is dat die hoofslaapkamer sy eie badkamer het en die uitsig en klank van die golwe is vreeslik mooi.

Christo S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Dit was baie lekker en waarde vir die geld.

Ons sal definitief weer daar boek.

Helena H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Helena H

Kombuis en leefarea bietjie klein.

Kan meer aandag gee aan kombuistoerusting. Kombuis bietjie klein.

Christiaan E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E

Waarde vir geld, lieflike see-uitsig.

Netjiese, veilige en gerieflike woonstel met 'n lieflike see-uitsig. Goed toegerus, alles wat nodig is vir 'n selfsorg-woonstel was beskikbaar. Die ligging is perfek, naby die see en winkels. Sal vir seker vir enige iemand aanbeveel wat 'n rustige wegbreek soek, dit is die waarde vir jou geld. Hierdie plek is beslis een van ons gunstelinge.

Andre R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Great stay with great location.

The flat is in a perfect location. It's well equipped and clean. Would recommend it anytime for a lovely view and within walking distance to everything one might need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Groot verblyf met 'n uitstekende ligging.

Die woonstel is op 'n ideale plek. Dit is goed toegerus en skoon. Sou dit altyd aanbeveel vir 'n pragtige uitsig en binne loopafstand van alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Beach Front Vacation se terugvoer

Thank you. I really appreciate your review.

Beach Front Vacation
Rachel S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Dit is net wat ons nodig gehad het.

Veilig, waarde vir geld, kliëntediens, netheid, ligging.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie, dit word baie waardeer.

Beach Front Vacation
Frans P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Ons was baie beïndruk met die geriewe en alles wat ons nodig het was daar. Sal beslis weer daar wil gaan bly.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit.

Beach Front Vacation
Xolani P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xolani P

The unit was not the one that I saw in the advert.

We enjoyed our stay, even though it was not what was on the advert. Nonetheless it is a recommended accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eenheid was nie die een wat ek in die advertensie gesien het nie.

Ons het ons verblyf geniet, selfs al was dit nie wat ek op die advertensie gesien het nie. Nietemin is die verblyf aanbeveelbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Beach Front Vacation se terugvoer

Good day,

Thank you for your review. I am sorry that the unit you saw was not the same one. I do not understand how that happened as I only have one set of photos for Beach Front Vacation. There are quite a few other units with almost the same name which can easily be mistaken for Beach Front Vacation.

Beach Front Vacation
Jabulisile Nkatha N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jabulisile Nkatha N

The place is safe and clean its good for a holiday.

Clean, beautifully furnished, sea view, and spacious rooms.

Beach Front Vacation se terugvoer

Thanks, I appreciate.

Beach Front Vacation
Helienka B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helienka B

Lekker huislike, netjiese verblyf.

Die plek was lekker op die strand. Dis net jammer dat ons moes huis toe kom! Sal weke daar kan bly!

Carol K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol K

Nice and spacious.

Enough space for 6 people. Beautiful view.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit baie.

Beach Front Vacation
Ria E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E

Dit was baie lekker.

Dit was 'n baie lekker vakansie. Sal dit weer doen.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit baie.

Beach Front Vacation
Amanicka M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanicka M

Baie lekker gebly, plek mooi skoon.

Baie dankie vir 'n wonderlike plek. Plek was mooi skoon en gerieflik. Ek sal enige iemand aanbeveel om hier te bespreek. Naby als en baie dinge om te doen.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Beach Front Vacation
Chris D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie lekker gebly sal weer gaan.

Perfekte strandvakansie, sal aanbeveel vir enige iemand wat na Amanzimtoti wil gaan.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Beach Front Vacation
Joe D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe D

Baie goed geleë tussen die strand en dorp.

Die woonstel is goed geleë tussen die strand en dorp. Dit is loopafstand van albei. Die woonstel was netjies en skoon.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit
Rina

Beach Front Vacation
Maneesha D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maneesha D

Terriffic stay.

Thank you for the comfortable stay! Family really enjoyed their terrific stay! Looking forward to booking again.

Beach Front Vacation se terugvoer

Thank you very much. I really appreciate it
Rina

Beach Front Vacation
Carel D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D

Lekker sentraal geleë.

Lekker sentraal geleë. Loopafstand van alles wat jy nodig het.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit
Rina

Beach Front Vacation
Andries V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Veilag met 'n wonderlike uitsig oor die see.

Was 'n rustige plekkie om te bly ,baie veilig en stil met 'n wonderlike see-uitsig.

Beach Front Vacation se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit baie
Rina

Beach Front Vacation
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMDcyZjBiLTA5MzctNDMxMy04OTA5LWQyN2ZlOGY3ZjU5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 55 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.053183 30.886751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang