Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diastellastraat 4001, Bettysbaai, Overstrand, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Haven is in die kusdorpie Bettysbaai geleë, 'n klein vakansiedorpie aan die Overbergkus van Suid-Afrika se Wes-Kaap provinsie. Dit is die ideale ligging vir gaste wat 'n vakansie naby die strand soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed, en die oorblywende kamer met 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word ook voorsien, gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitkamer en kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die huis is stapafstand vanaf die Pikkewynkolonie, strande, en word omring deur pragtige berge en fynbos. Gaste kan asemrowende sonsondergange geniet met die gedruis van die see in die agtergrond.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leonie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Diastellastraat 4001, Bettysbaai, Overstrand, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diastellastraat 4001, Bettysbaai, Overstrand, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa361d8bf2c3b56c2fbf612623e8981215a9648dbd54d493b6fa8c5f6e7ad04d3a4433e159a6c8461528e653ea8de86316062?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 4001 Diastella Road Betty’s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.369099144225 18.891696492031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang