Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Haven Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Edward W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic location. Felt like home away from home. Perfect location could not have asked for a better place to recharge the batteries. Very clean and well kept, neat and tidy. Has everything one needs, like utensils, etc. The beach is on your doorstep with uninterrupted views. Very friendly hosts. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Die huis is ruim, netjies en goed toegerus, met 'n uitsig om van te droom! 'n Stukkie paradys! Die uitsig is onbeskryflik, en die geluid van die branders is so mooi. Die huis is baie mooi ingerig, met alles wat 'n mens nodig het. Sagte handdoeke, gemaklike beddens en genoeg ekstra komberse. Selfs nader aan die strand as wat dit lyk op die foto's. Ons sal beslis weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Dit was wonderlik. Dis netjies, alles is op sy plek en die mense is wonderlik met wie ek gewerk het. Ek gaan binnekort weer bespreek en gereeld soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die natuurlewe is ook nog redelik ongeskonde! Beach Haven is reg op die strand, met geen huise wat die uitsig belemmer nie. Die gedruis van die see is perfek vir iemand soos ek wat sukkel om te slaap! Die huis is ten volle toegerus met alles wat 'n mens wil hê. Pragtige eetgerei en porselein, en 'n skottelgoedwasser. Toe ons gearriveer het, was daar 'n pitbullterriër wat voor die huis langsaan gelê het op die sypaadjie. Ek het onmiddellik my vrees te kenne gegee, die gasheer het belowe hy sal die saak aanspreek met die bure, en ons het die pitbull nie weer gesien nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker gebly. Lekker plek om te bly sal beslis weer gebruik daarvan maak as ons na die Weskus reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtige uitsig oor die see. Lieflike plek. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly G
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Little piece of paradise. We thoroughly enjoyed our stay at Beach Haven Cottage. Stunning views, perfectly located. The beach is on your doorstep. The cottage is fully equipped with everything you would need. Comfy beds and lounge area, clean and spacious. I would definitely recommend it for a little family getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlik gerus! Al wat kortgekom het, was 'n skoppie vir sand opvee. Verder was dit perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keeley H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Cosy, warm, blissful beach. Absolutely loved our stay, took our 2 dogs and 2 year old. Having the beach on our doorstep was brilliant! And the hosts are lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene Hall H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Rustig en ontspanne. Ons is vriendelik ontvang en het die kuiertjie terdeë geniet. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maria Magdalena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linariastraat 21, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92d11baa488a0813528210f42a129c0bbfbb8333a74c3c7c27f41b8c6b68b5424a9e74d0bfefbc2358e00fcf2f7797fd6d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 21 Linaria Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.71928 17.93631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang