Beach Holiday Flatlet
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nardus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Annecke W - Mrt 2024
Algehele gradering
As jy opsoek is na vrede en rustigheid, beveel ek hierdie plekkie aan.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Annecke, dit was 'n absolute plesier om jou hier te gehad het. Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly jy het lekker gekuier hier en die strand ook geniet. Jy is altyd welkom hier.
Jan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Daar is nie woorde nie. Dit was heerlik.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Jan en Kathleen, baie dankie vir die mooi en positiewe resensie. So bly julle het die flat en die plek geniet en goed gerus. Jy is altyd welkom.
Tracy S - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect getaway as a family.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Dear Tracy, thank you for staying with us. So glad that you guys enjoyed the stay and we really appreciate the positive feedback. Hope to see you again.
Graeme C - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent place to stay for a quiet safe, that accepts dogs and near to beach holiday.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Dear Graeme. It was an absolute pleasure hosting you. Always great to hear that guests appreciate and enjoy the beach, birds, plants and the facility. Always welcome and hope to see you guys again.
Lisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n wegbreek!
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Hi Lisa. Die positiewe resensie beteken vir ons baie. Baie bly julle het die kuiertjie geniet. Julle is altyd baie welkom. Sterkte vir julle daar op die plaas en dankie vir die heerlike skaaptjops.
Louise W - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Dear Louise. It was an absolute pleasure to host you and the family. Thank you for the positive feedback. You guys are always welcomed back. All the best.
Colin B - Apr 2022
Algehele gradering
A fantastic place for a relaxing beach holiday.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We are glad you have enjoyed your time here. You were such easy guests and are always welcome to visit again. Thank you for leaving the place so clean. All the best!
Marita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese en pragtige verblyf.
Johan W - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Gemaklike, skoon en goed geleë strandhuisie, 200 m van die strand af.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Johan dit was 'n plesier om julle familie hier te gehad het. Altyd welkom!
Roelene V - Jan 2022
Algehele gradering
Ek kan Beach Holiday Flatlet met 'n geruste hart vir almal aanbeveel. Hierdie huis is luuks, ruim en beslis waarde vir jou geld.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Roelene. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te gehad het. Julle is altyd welkom vir nog 'n kuier hier. Alles van die beste vir julle.
Sandra W - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en pragtige strand.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Sandra, dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle die kuier hier geniet het en die reën oorleef het. Hoop ons sien julle gou weer. Alles van die beste, Nardus en Cherie.
Barend P - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring!
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Bennie dankie, julle was sulke maklike gaste en die plek mooi netjies gelos. Ek is so bly julle het the eenheid en omgewing geniet. Dit was vir ons besonders dat julle ook verloof geraak het hier op ons lieflike stand in die wind! Alle sterkte aan julle oulike twee mense en alles van die beste vir julle toekoms. Julle is altyd weer welkom.
Lineke D - Apr 2021
Algehele gradering
Clean, modern, everything you need.
Beach Holiday Flatlet se terugvoer
Lineke, you were such easy guests and left the place in perfect condition. I am glad you guys enjoyed the stay and the lovely beach. You are always welcome and hope you return soon, for longer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobstraat 30, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang