Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Holiday Flatlet

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annecke W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

As jy opsoek is na vrede en rustigheid, beveel ek hierdie plekkie aan. Ons het heerlik gebly. Die woonstel is goed ingerig en het alles wat jy nodig het. Die mooiste uitsig vanaf die woonvertrek, stoep en hoofslaapkamer. Die strand is skoon en die lagoon 'n bonus as jy klein kinders het. Dankie ook vir die inligting vooraf en aanwysings. Julle gasvryheid word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Annecke, dit was 'n absolute plesier om jou hier te gehad het. Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly jy het lekker gekuier hier en die strand ook geniet. Jy is altyd welkom hier.

Jan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Daar is nie woorde nie. Dit was heerlik. Watter wonderlike gasvryheid! Vriendelike mense. Die beste en ek sal vir seker enige iemand aanbeveel om daar te gaan rus. Die rustigheid het ons goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Jan en Kathleen, baie dankie vir die mooi en positiewe resensie. So bly julle het die flat en die plek geniet en goed gerus. Jy is altyd welkom.

Tracy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Perfect getaway as a family. Lovely accommodation, everything clean and neat. Pool table which the kids enjoyed, satellite TV for watching the rugby, beach on our doorstep, and a hammock to lie and read a book. What more could you ask for? Great hosts who were most accommodating, a great getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Dear Tracy, thank you for staying with us. So glad that you guys enjoyed the stay and we really appreciate the positive feedback. Hope to see you again.

Graeme C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Excellent place to stay for a quiet safe, that accepts dogs and near to beach holiday. We really enjoyed our time at the Beach Holiday Flatlet. The facilities are excellent and everything we needed was in the flat. Waking up to the sunrise over the sea every morning is very special. Taking the dogs for walks on the beach was enjoyable for all of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Dear Graeme. It was an absolute pleasure hosting you. Always great to hear that guests appreciate and enjoy the beach, birds, plants and the facility. Always welcome and hope to see you guys again.

Lisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Perfekte plek vir 'n wegbreek! Ons het dit só geniet. Daar is soveel dinge vir ons beskikbaar gestel. Jy kan letterlik net jou sak en jou kos bring. Heerlik salig, stil, netjies en jy stap sommer kaalvoet tot by die strand wat silwerskoon is! Ons het baie lekker ontspan en baie veilig gevoel. Daar is nie 'n enkele ding wat my gepla het nie. Julle is puik, perfek en elke sent die moeite werd! Wel gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Hi Lisa. Die positiewe resensie beteken vir ons baie. Baie bly julle het die kuiertjie geniet. Julle is altyd baie welkom. Sterkte vir julle daar op die plaas en dankie vir die heerlike skaaptjops.

Louise W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Absolutely fantastic! The beach is fantastic and was clean and very safe. The unit is very well located and was equipped with everything we needed to make our stay extra special. The beds were very comfortable and the leather recliner lounge suite was great to chill on, after a day on the beach. The pool table was also a plus. We will definitely recommend this for a relaxed, laid-back holiday vibe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Dear Louise. It was an absolute pleasure to host you and the family. Thank you for the positive feedback. You guys are always welcomed back. All the best.

Colin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

A fantastic place for a relaxing beach holiday. Thank you for a fantastic stay. The cottage was spotlessly clean with beautiful views of the sea. Lots of thoughtful extras provided by the friendly owners. Enjoyed the gorgeous deck. Only a short walk down to the sandy beach. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Thank you for the positive feedback. We are glad you have enjoyed your time here. You were such easy guests and are always welcome to visit again. Thank you for leaving the place so clean. All the best!

Marita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Netjiese en pragtige verblyf. Die eenheid is baie netjies en skoon. Dit het die mooiste see-uitsig en 'n heerlike stoep. Baie lekker elektroniese fans. Kombuis het alles wat 'n mens benodig. Heerlike sitkamerstel en mooi kamers. Sal die plek definitief aanbeveel! Nardus was so gasvry en behulpsaam. Het regtig lekker gebly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

'n Gemaklike, skoon en goed geleë strandhuisie, 200 m van die strand af. 'n Gemaklike, skoon en goed geleë strandhuisie, 200 m van die strand af. Die eenheid is heel goed toegerus en maak sin vir 'n familiewegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Johan dit was 'n plesier om julle familie hier te gehad het. Altyd welkom!

Roelene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Ek kan Beach Holiday Flatlet met 'n geruste hart vir almal aanbeveel. Hierdie huis is luuks, ruim en beslis waarde vir jou geld. Die verblyf het al ons verwagtinge oortref en Nardus en sy vrou het soveel aandag aan detail gegee! Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Ons sal definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nardus
Beach Holiday Flatlet
Dankie vir die positiewe terugvoer Roelene. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te gehad het. Julle is altyd welkom vir nog 'n kuier hier. Alles van die beste vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nardus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobstraat 30, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636a18752a9852032f7a809ca99b16dcae10dda0cb67f1a2d924e181cb6a4f388e2f05d5b28226698a1113d17f2d6e2e6c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 30 Kob Street Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.893135635188 28.088639609724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang