Beach Holiday Flatlet
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobstraat 30, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Holiday Flatlet is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Glengariff, 200 m van die strand af. Dit is net 25 km vanaf Oos-Londen tussen Gonubie en Chintsa geleë.
Die lieflike woonstel vorm deel van die hoofhuis, maar het 'n geslote deur vir privaatheid. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het of 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Die een slaapkamer lei na die houtdek. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet en word gedeel deur alle gaste. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word.
Gaste kan in die sitarea voor die TV ontspan, en daar is ook 'n pooltafel, boekrak en bordspeletjies. DStv kan op versoek geaktiveer word.
Die leefarea lei na die houtdek met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see en strand. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Let wel, die eiendom in Glengariff is net gedeeltelik omhein so troeteldiere kan geakkommodeer word. Kontak die eienaar oor verdere navrae wat troeteldiere aan betref.
Glengariff bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos roei, swem, branderplankry, visvang, bergfietsry en perdry, sowel as besienswaardighede soos die Oos-Londen Kusnatuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nardus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kobstraat 30, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
- Gaste dink Beach Holiday Flatlet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glengariff Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobstraat 30, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang