Silvermist @ Langezandt
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2943 Zandt-singel, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Silvermist @ Langezandt is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die veilige Langezandt Vissersdorpie in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien hierdie eiendom stapafstand vanaf die wit sandstrande van Struisbaai is.
Dié dubbelverdieping-eiendom kan tot 13 gaste gerieflik akkommodeer aangesien hierdie huis oor 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers beskik. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-stort, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamer het ook 'n en suite-stort en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n aparte opwaskamer. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n ruim onderdakstoep met gemaklike sitplek, 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Boonop is daar 'n tafeltennistafel in die motorhuis. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Samantha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Erf 2943 Zandt-singel, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Silvermist @ Langezandt het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2943 Zandt-singel, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang