The Surf House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 196, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Surf House is 'n bekoorlike vakansiehuis in Strand wat stapafstand vanaf die hoofswemstrand en Waterworld Strand is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir branderplankryers, gaste wat lief is vir water en gesinne.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat slaapplek aan 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 gaste.
Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die kroeg-area met sitplek kuier of 'n vleisie op die kole gooi in die braai-area met sitplek buite in die binnehof.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusweg 196, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink The Surf House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 196, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang