Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Surf House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 196, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Surf House is 'n bekoorlike vakansiehuis wat in die Strand geleë is en is stapafstand van die hoofswemstrand en Waterworld Strand af en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale ligging vir branderplankryers, waterentoesiaste of 'n gesin, want daar is baie doendinge vir kinders en die res van die gesin naby die eiendom.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 8 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV en 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste.

Gaste kan gratis WiFi, 'n kroegarea met sitplek en 'n braai-area met buitesitplek in die binnehof geniet vir hul vermaak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Surf House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 196, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Surf House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 196, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee88cc3f684b8cfeb09414981e80f59e738069c91d025ebf3a1fbb64b1b8aa6ffe3328d48363143db0cdab3883602b7ffb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 196 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.103330177055 18.816809962041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang