Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2025 tot 1 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rayweg 84, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 R1 334 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach House is 'n dubbelverdieping selfsorgvakansiehuis in Lawrence Rocks / Ramsgate - Margate en bied slaapplek aan tot 6 persone wat op soek is na 'n see en strand vakansie 50 meter vanaf die strand en see- ideal vir lang strand uitstappies met private stil swem areas naby.

Kinders onder 6 moet asb ten alle tye oor toesiggehou word vanwee swembad, strand en see wat binne loopafstand is .

Een troeteldier toelaatbaar maar beperk tot tuin en buite areas en mag nie binne kamers of beddens slaap nie.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Elkeen van die 3 slaapkamers bo het 'n koningingrootte-bed en die vierde enkelbed slaapkamer is op grondvloer met oop plan toegang tot grondvloer met eie buite toegang.. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, die 2 kamers bo deel klein stort badkamer en grondvloerkamer het en suite badkamer met 'n stort.

Parkering vir 1x voertuig .

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek stelle en 'n TV plus gratis WiFi en Apple TV / Netflix en internet TV kanale met asemrowende see uitsig met balkon bo.

Gaste het toegang tot 'n swembad, lapa, braai-area see deck met uitsig en direkte toegang tot die oop strand. Die gemaklike huis tot huis bied 'n direkte uitsig oor die tuin swembad en see

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • Rayweg 84, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 334
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 334
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rayweg 84, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64bc2a298def645c0e373f2e22bf8da32152fb9e67f045fdd081a5ddbc77829b24d2e28219d089329021fb31f3ded428d007?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 6) 84 Ray Road Lawrence Rocks 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.873801142062 30.36299237791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang