Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rayweg 84, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach House is 'n dubbelverdieping selfsorgvakansiehuis in Lawrence Rocks / Ramsgate - Margate en bied slaapplek aan tot 4 /5 persone wat op soek is na 'n see en strand vakansie 50 meter vanaf die strand en see- ideal vir lang strand uitstappies met private stil swem areas naby.

Kinders onder 6 moet asb ten alle oor toesiggehou word vanwee swembad, strand en see wat binne loopafstand is .

Een troeteldier toelaatbaar maar beperk tot tuin en buite areas en mag nie binne kamers of beddens slaap nie.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Elkeen van die 3 slaapkamers bo het 'n koningingrootte-bed en die vierde enkelbed slaapkamer is op grondvloer met oop plan toegang tot grondvloer en het eie buite toegang.. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, die 2 kamers bo deel klein stort badkamer en grondvloerkamer het en suite badkamer met 'n stort.

Buite parkering vir 1x voertuig .

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek stelle en 'n TV plus gratis WiFi en Apple TV / Netflix en internet TV kanale met asemrowende see uitsig for vanaf stoeparea met balkon bo.

Gaste het toegang tot 'n swembad, lapa, braai-area see deck met uitsig en direkte toegang tot die oop strand. Die huis bied 'n direkte uitsig oor die tuin swembad en see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Rayweg 84, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rayweg 84, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64bc2a298def645c0e373f2e22bf8da32152fb9e67f045fdd081a5ddbc77829b24d2e28219d089329021fb31f3ded428d007?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 84 Ray Road Lawrence Rocks 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.873801142062 30.36299237791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang