Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Angela Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ideale wegbreek. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Altyd lekker! Ons bly altyd lekker daar! Alles is van goeie gehalte en kwaliteit. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Spacious spotlessly clean home in the perfect location. We had a wonderful holiday in this beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz W
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

The best beach house by far! Everything was superb and we fell in love with this gem of a place. The outside warm shower was an absolute hit which everybody used. The two showers in the back bedrooms could do with a good clean though as they were quite black. The added bonus was that our furry friends could enjoy the stay with us! We couldn't ask for a better beach house and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariam H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heaven on earth with the best sunsets. This house is a slice of paradise with all the amenities needed for a luxury holiday. The house is very neat, with great bedrooms and the kitchen is fully equipped with all utensils and appliances. The claw-foot tub was a lovely surprise. They even supply beach towels, which was an added bonus. The location is ideal, close enough to run to the shops while being right on the beach. Protected from the wind, this house is like a bubble. I would highly recommend it for a family vacation! We had the best time and cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Plekkie gesoek waar ons 'n paar dae kon wegbreek van te-besig-wees. Ek het vir my gesin gejok. Vertel ek het 'n plekkie geboek ver van die see. Met ons aankoms was hul verstom oor die uitsig van die diep blou see. Die stoep het dadelik ons kuierplek geword waar ons van die bokse vol speelkaarte gebruik gemaak het. Die kombuis was toegerus met kwalitatiewe gereedskap en ons kon binne of buite braai. Die kamers was super skoon en die storte warm op ons soutvel na swem in die see en swembad. Selfs 'n warm stort buite terwyl jy die see se branders kan hoor. Die sonsondergang was natuurlik besig met sy verfkwas en het vir ongelooflike mooi potrette in ons kameralense gesorg. Restaurant was stap afstand en my seuns kon aan hul fiksheid werk met lekker draf langs die see, asook in die dorp. Vriendelike diens. Baie dankie dat jul 'n perfekte 2 dae vir my gesin gegee het. Ons het ook heeltyd veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riedewaan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Amazing accomodation. Awesome views all around. Safe (fully alarmed), clean with all your needs being catered to the finest detail. Location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantastiese naweek! The Beach House het alles en nog meer wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Wonderlike see uitsig. Die huis is skoon en is toegerus met alles en nog meer wat nodig is. Die binnebraai was 'n groot bonus! Ons is ook verras met 'n bottel wyn en 'n soetigheid. Die buitestort was heerlik! Kamers is ruim. Sal The Beach House defInitief aanbeveel en verseker sal ons weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lui lekker en "feet up". Die Beach House is almal se droom vakansieplekkie. Die huis is goed toegerus, pragtig skoon en perfek geleë vir enige gas om sonder enige moeite net te arriveer en lekker uit te span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Great view from a comfy house on the beach. We really enjoyed our stay. The house is lovely with comfy rooms, nice bathrooms, DStv, and a well-appointed kitchen. The best things about the house are direct access to the beach and the wonderful view of the beach and sea from the sheltered patio. The pool was a real bonus although we enjoyed a couple of bracing swims in the sea!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1790

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 14, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA305ca2cfe269db3437e6d1c4a1f4a7db11a4b5acee951277295db589672693999e8d14120c7d34587b07e35dbfbd19448755?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 14 Kiewiet Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.806290608832 17.896406830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang