Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Adelé B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitsonderlike uitsig wat jou ure fasineer. Vreeslik lekker gekuier. Die huis is naby aan 'n steg wat strand toe loop. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitsonderlike ligging. Absolute genotvolle naweek met die mees asemrowende uitsig vanuit badkamer, toilet, stort, slaapkamer, kombuis, eetkamer, sitkamer van Boesmansrivier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Feb 2024

Die huis het 'n pragtige uitsig en goeie ligging. Die huis is goed toegerus. Ons het ongelukkig nie so lekker gebly nie, die hoofrede daarvoor is dat ons onveilig gevoel het. Ons het van dag 1 af gesukkel met die alarm van die huis. Wees asb. bewus daarvan dat die sekuriteitsaanwysings vir hierdie huis 'n mens bekommerd maak. Daar word aanbeveel dat die alarm geaktiveer word selfs as jy die huis vir 5 minute verlaat. Die alarm gaan af, dag en nag. Die alarm se batterylading hou nie, daar is aanhoudend mense wat die klokkie lui aangesien hulle gemaklik by die enigste deur tussen jou en die huis kan uitkom. Ons het glad nie veilig gevoel nie en was baie senuagtig a.g.v. die situasie, terwyl ons veronderstel was om rustig te voel gedurende ons vakansie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Leeann O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Very comfortable home with spectacular views. Lovely home in a great area with incredible views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Awesome view and magnificent house and set-up. Very enjoyable stay and will be back soon with our family, thanks very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Gerieflik met pragtige uitsig. Baie lekker gebly in die ruim en gerieflike huis met alles wat mens nodig het. Bietjie ver van die strand af, maar heerlike stap roete langs die rivier. Baie mooi uitsig. Sou vir die prys net gratis WiFi ingesluit wou hê, aangesien die netwerk opvangs baie swak is. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Lovely comfortable house with exquisite views. Perfect place to rent with a big family or two families. We had a fantastic stay at the Beach House. The host was great at communicating and we had no problems at all. The house is close to the lagoon and beaches and we could not have asked for more. Thanks Gillian!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Fabulous Prime location, beautiful views and stunning house. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Fantastiese uitsig, ruim en regtig mooi. Vriendelike eienaar. Ons het die verblyf by Beach House baie geniet. Die mooiste uitsig vanaf die stoep, kamer, badkamer en sitkamer. Baie netjiese, ruim, vakansieplek. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Fantastiese plek met die mooiste uitsig! Pragtige en stylvolle huis. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R29 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R29 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliot-weg 15, Kenton-on-Sea, 61291, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a05e05c5cf82eb8ce43d2cf601434bbac1dd3ccb0c76a18854d6a4dbbfc6c0e2f26e475aa59f6fec7a111a27fe10974575f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R29 200 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 15 Elliot Road Kenton-on-Sea 61291 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.68864 26.66659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang