Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Bliss

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Harold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 11 resensies vir Beach House Bliss
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Preston A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preston A

Exceptional.

My stay was sublime.

Nico S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Baie lekker gekuier, dit het baie hard gereën maar ons het elke oomblik geniet.

Dit was koud en nat en baie winderig, maar die son het darem nou en dan sy kop uitgesteek en ek en my kollegas het baie lekker gekuier. Ons sal nogal daarvan hou om weer te kom kuier en hoop dat daar 'n kaggel in die huis sal wees net vir die koue weer, want ons hou daarvan om in die winter Langebaan te besoek, die somerseisoen het net te veel besoekers.

Beach House Bliss se terugvoer

We will put in Heaters next time you come, thank you for being wonderful guests.

Beach House Bliss
Jamie-lee D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee D

We had an awesome weekend at Beach House Bliss.

View was beautiful, house is nice and clean and suitable for a large group with small children.

Yolanda N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda N

Beautiful, blissful and breathtaking!

Another chair around the table will be welcomed as it is a 8 sleeper and a veranda outside by the patio made from the same rods used on the fence will make it absolutely stunning. Thank you to the owners, it was really lovely.

Carmen L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen L

Lounge area uncomfortable, 8 people with 6 seats.

No power save lights for load shedding.

Arnold Lionel Allan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Baie rustig.

Die huis is geleë op die seefront. Die uitsig is asemrowend.

Beach House Bliss se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it. We enjoyed having you.

Beach House Bliss
Joan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Joan C

Die plek is onveilig.

Die huis het nie 'n veilige heining nie. Langsaan en voor is veld.

Beach House Bliss se terugvoer

You booked an 8 sleeper house at R3500 per night. R437 per person per night. This price in season is not high .
If you have a small party then yes something smaller would make sense. This is an unfair comment

Beach House Bliss
Daleen B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen B

Ligging baie swak en onveilig. Wou my bespreking kanselleer toe ek die area sien waarin huis geleë is.

Huis baie mooi en skoon binne met vars nuwe linne en al die nodige geriewe. Ligging van die huis uiters swak. Ons het glad nie veilig gevoel nie. Ons moes elke keer wanneer ons uitgaan alles wat buite was toesluit in die huis en alarm aansit. Huis langsaan is vervalle en skep glad nie 'n vakansie-atmosfeer nie. As gevolg van die hoë rotse/dolosse kon ons nie die see sien nie.

Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Glad nie goeie waarde vir geld!

Ons het bykans R3500 per nag betaal vir die verblyf by Beach House Bliss. In ag genome die ligging en ander faktore wat in ‘n email aan die webtuiste gekommunikeer is, is die prys te hoog. ‘n Prys van R2000 (binne seisoen) is baie meer realisties! Ons het Beach House Bliss ‘n week vroeër verlaat en self ander akkommodasie in Langebaan bekom. ’n Groter huis met ‘n swembad in ‘n veilige estate teenaan die strand waar ons veilig gevoel het.

Beach House Bliss se terugvoer

I have travelled the world and have never found accommodation for that price, it is totally unrealistic.
The house is a good holiday home fully refurbished and refitted 3 years ago, the price for peak season is fair and market-related.
It is fully alarmed and the security providers take approximately 60 seconds to respond.

Beach House Bliss
Hanli R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli R

Gerieflik en ideaal vir vakansie.

Beach House Bliss is ideaal vir groep vriende of 2 gesinne wat 'n rustige gerieflike naweek in Langebaan wil hê. Die huis is heerlik geleë en fantasties ingerig.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NjI2YTRhLTc0MWMtNGM4Yi1hYjZhLTM1MmE3MDgzNDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 11 5 1 4 175 Hoofstraat Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.07751 18.03997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang