Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Bliss

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
3.3
Preston A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Exceptional. My stay was sublime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie lekker gekuier, dit het baie hard gereën maar ons het elke oomblik geniet. Dit was koud en nat en baie winderig, maar die son het darem nou en dan sy kop uitgesteek en ek en my kollegas het baie lekker gekuier. Ons sal nogal daarvan hou om weer te kom kuier en hoop dat daar 'n kaggel in die huis sal wees net vir die koue weer, want ons hou daarvan om in die winter Langebaan te besoek, die somerseisoen het net te veel besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harold
Beach House Bliss
We will put in Heaters next time you come, thank you for being wonderful guests.

Jamie-lee D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

We had an awesome weekend at Beach House Bliss. View was beautiful, house is nice and clean and suitable for a large group with small children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda N
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Beautiful, blissful and breathtaking! Another chair around the table will be welcomed as it is a 8 sleeper and a veranda outside by the patio made from the same rods used on the fence will make it absolutely stunning. Thank you to the owners, it was really lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2023

Lounge area uncomfortable, 8 people with 6 seats. No power save lights for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie rustig. Die huis is geleë op die seefront. Die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harold
Beach House Bliss
Thank you for your review, we appreciate it. We enjoyed having you.

Joan C
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Jan 2022

Die plek is onveilig. Die huis het nie 'n veilige heining nie. Langsaan en voor is veld.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Harold
Beach House Bliss
You booked an 8 sleeper house at R3500 per night. R437 per person per night. This price in season is not high . If you have a small party then yes something smaller would make sense. This is an unfair comment

Daleen B
Kort verblyf
2.6
Sep 2021

Ligging baie swak en onveilig. Wou my bespreking kanselleer toe ek die area sien waarin huis geleë is. Huis baie mooi en skoon binne met vars nuwe linne en al die nodige geriewe. Ligging van die huis uiters swak. Ons het glad nie veilig gevoel nie. Ons moes elke keer wanneer ons uitgaan alles wat buite was toesluit in die huis en alarm aansit. Huis langsaan is vervalle en skep glad nie 'n vakansie-atmosfeer nie. As gevolg van die hoë rotse/dolosse kon ons nie die see sien nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Johan V
Lang verblyf
1.6
Jan 2020

Glad nie goeie waarde vir geld! Ons het bykans R3500 per nag betaal vir die verblyf by Beach House Bliss. In ag genome die ligging en ander faktore wat in ‘n email aan die webtuiste gekommunikeer is, is die prys te hoog. ‘n Prys van R2000 (binne seisoen) is baie meer realisties! Ons het Beach House Bliss ‘n week vroeër verlaat en self ander akkommodasie in Langebaan bekom. ’n Groter huis met ‘n swembad in ‘n veilige estate teenaan die strand waar ons veilig gevoel het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Harold
Beach House Bliss
I have travelled the world and have never found accommodation for that price, it is totally unrealistic. The house is a good holiday home fully refurbished and refitted 3 years ago, the price for peak season is fair and market-related. It is fully alarmed and the security providers take approximately 60 seconds to respond.

Hanli R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2018

Gerieflik en ideaal vir vakansie. Beach House Bliss is ideaal vir groep vriende of 2 gesinne wat 'n rustige gerieflike naweek in Langebaan wil hê. Die huis is heerlik geleë en fantasties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Harold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NjI2YTRhLTc0MWMtNGM4Yi1hYjZhLTM1MmE3MDgzNDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 11 5 1 4 175 Hoofstraat Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.07751 18.03997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang