Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Bliss

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach House Bliss is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Langebaan is 'n maklike uur se ry vanaf Kaapstad geleë en bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor sy eie privaat ingang wat jou 'n bietjie afsondering van die res van die huis bied. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 1 enkelbed het.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek het.

Die leefarea lei na die patio-area met 'n houtbraai-area en tafel met 8 stoele. Geniet jou ete terwyl jy na die geluid van die see en die seemeeue luister, teug aan jou skemerkelkies terwyl jy kyk hoe die son oor die strandmeer sak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 11 resensies vir Beach House Bliss
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Harold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 175, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House Bliss het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NjI2YTRhLTc0MWMtNGM4Yi1hYjZhLTM1MmE3MDgzNDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 11 5 1 4 175 Hoofstraat Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.07751 18.03997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang