Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Charmaine

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Milkwood-laan 17, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Beach House Charmaine is 'n selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van Haga-Haga. Dit het nie 'n direkte see-uitsig nie, maar dit het wel 'n privaat paadjie na 'n lieflike uitkykpunt wat dit 'n wonderlike opsie maak vir 'n kuswegbreek.

Dié eiendom kan tot 10 volwassenes en 4 kinders op 'n slag gerieflik akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei hierdie kamers het 'n enkelbed vir kinders. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed slegs vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Hierdie huis het 2 sitkamerruimtes met gemaklike sitplek en een van hulle het ook 'n TV. Daar is nog 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Een van hierdie leefareas maak oop op 'n onderdakstoep en die ander maak oop op 'n ruim houtdek met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Milkwood-laan 17, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach House Charmaine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Milkwood-laan 17, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe2aa3face1f5af9ed6c87857175fd230087dbc753ff44b8cba3d742bfdab80ed644837a652fc9d777c0effce3775f48aee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 17 Milkwood Lane Haga-Haga 5272 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.763984020101 28.245830833912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang