Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Charmaine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Milkwood-laan 17, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Beach House Charmaine is 'n selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van Haga-Haga. Dit het nie 'n direkte see-uitsig nie, maar dit het wel 'n privaat paadjie wat lei na 'n lieflike uitkykpunt. Dit is dus steeds 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek.

Die verblyf bied slaapplek aan 10 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei hierdie kamers het ook 'n enkelbed vir kinders. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slegs vir kinders geskik is. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel toegerus is. Hierdie huis het 2 sitareas met gemaklike sitplek en een van hulle het ook 'n TV. Daar is nog 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Een van die leefareas lei na 'n onderdakstoep en die ander lei na 'n groot houtdek met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n ingeboude braai. Dit is 'n wonderlike plek vir 'n skemerkelkie saans.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Milkwood-laan 17, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Milkwood-laan 17, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe2aa3face1f5af9ed6c87857175fd230087dbc753ff44b8cba3d742bfdab80ed644837a652fc9d777c0effce3775f48aee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14) 17 Milkwood Lane Haga-Haga 5272 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.763984020101 28.245830833912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang