Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House on 18P Repens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Beach House on 18P Repens
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willem S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Lanklaas so lekker gebly en gekuier! Skoon, netjies, alles wat jy nodig het!

Hartlike, vriendelike 2 mensies. Dadelik welkom gevoel Blyplek is tops! Mooiste see-uitsig, hoor die see, dit wat hul adverteer is wat jy kry en meer! Moenie verder soek nie, bespreek hier, sal nooit spyt wees nie!

Beach House on 18P Repens se terugvoer

Julle was great hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

Beach House on 18P Repens
Johann G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Ons het rustig en lekker gekuier.

Die gebreek van die branders en die uitsig op die see het die omgewing en tuiste mooi gekomplementeer. Die bulte op en af het dit egter moeilik gemaak om rustig in die woonbuurt te stap.

June O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June O

Hoogs aanbeveel!

Ons het so rustig en gemaklik gebly. Die plek is nog beter as die fotos en ons het baie welkom gevoel. Lieflike see-uitsig!

Beach House on 18P Repens se terugvoer

Dit was so plesier om julle te ontmoet het. Gevoel of ons mekaar al jare Ken. Hoop om julle weer te sien.

Beach House on 18P Repens
Detken S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Detken S

Heerlike rus met see-uitsig.

Heerlike uitsig om dolfyne dop te hou.

Adri D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Sien en hoor die branders!

Lieflike brander-uitsig uit die eenheid, en die gedreun van branders laat mens heerlik ontspan (en lekker slaap)! Susan en Pat is vriendelik en hulpvaardig en het ons dadelik tuis laat voel. Slaapkamers is ruim en goed toegerus.

Beach House on 18P Repens se terugvoer

Dit was groot plesier en voorrreg om julle te huisves.
Sien julle in die toekoms.

Beach House on 18P Repens
Nicolene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V

Pragtige uitsig.

Die kamer was pragtig en gemaklik ingerig. Fantastiese diens, ons het super welkom gevoel. Daar was selfs vir ons dogtertjie 'n badmatjie en badspeelgoed! Let net op die erf het baie trappe, wat bietjie sukkel met klein kindertjies en mense wat moeilik trappe klim.

Beach House on 18P Repens se terugvoer

Baie dankie Nicolene. Hoop julle vakansie is onvergeetlik.

Beach House on 18P Repens
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Awesome

Die eienaars is baie gasvry. Die blyplek baie netjies met 'n awesome view. Sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Beach House on 18P Repens se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Sal julle ook enige tyd aanbebeveel. Julle het na die eenheid gekyk as of dit julle eie was. Beste vir 2021.

Beach House on 18P Repens
Heinrich P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich P

The pictures don't lie.

What you advertised is what we experienced. This will be our home away from home in the event we planning another trip to Mossel Bay.

Beach House on 18P Repens se terugvoer

It was such a pleasure for us to also meet such an interesting family. You were so easy to chat with and the kids was awesome.

Please come and visit us soon.

Beach House on 18P Repens
Dan D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan D

Comfortable and clean accommodation with an amazing view.

We were warmly welcomed by Sue who is a wonderful host. The room is large and well appointed with all the mod-cons one can wish for. We made full use of the fully equipped kitchen in preparing our supper. We loved sitting on the enclosed porch overlooking the sea in front of us. The sound of the crashing waves sent us to sleep. We enjoyed the coffee and biscuits Sue provided. We loved our stay and hope to return.

Beach House on 18P Repens se terugvoer

It was great meeting you. So glad we could share our beautiful scenery with you.
Hope to see you again.

Beach House on 18P Repens
Constance M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance M

Awesome, awesome, awesome!

Wow, 'n plek wat jou terugroep. Dankie Susan vir jou gasvryeid en dat jy ons so mooi ontvang het en ons so tuis laat voel het. Ek het nie een dag ongemaklik gevoel nie, want ons was altyd so warm en welkom getreat. Ons kom definitief weer.

Beach House on 18P Repens se terugvoer

Dit was so lekker om julle te huisves. Self die kinders was awesome.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Beach House on 18P Repens
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 18P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711904ed4730c610b46c791973127e8efd7bcebeb64bdc358fa65fa65390d77ce4786d647dadfb3ba595718f01065e091af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 18P Repens Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204918944039 22.03789849749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang