Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House on 18P Repens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Willem S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Lanklaas so lekker gebly en gekuier! Skoon, netjies, alles wat jy nodig het! Hartlike, vriendelike 2 mensies. Dadelik welkom gevoel Blyplek is tops! Mooiste see-uitsig, hoor die see, dit wat hul adverteer is wat jy kry en meer! Moenie verder soek nie, bespreek hier, sal nooit spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Beach House on 18P Repens
Julle was great hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

Johann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Ons het rustig en lekker gekuier. Die gebreek van die branders en die uitsig op die see het die omgewing en tuiste mooi gekomplementeer. Die bulte op en af het dit egter moeilik gemaak om rustig in die woonbuurt te stap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

June O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Hoogs aanbeveel! Ons het so rustig en gemaklik gebly. Die plek is nog beter as die fotos en ons het baie welkom gevoel. Lieflike see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Beach House on 18P Repens
Dit was so plesier om julle te ontmoet het. Gevoel of ons mekaar al jare Ken. Hoop om julle weer te sien.

Detken S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Heerlike rus met see-uitsig. Heerlike uitsig om dolfyne dop te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Sien en hoor die branders! Lieflike brander-uitsig uit die eenheid, en die gedreun van branders laat mens heerlik ontspan (en lekker slaap)! Susan en Pat is vriendelik en hulpvaardig en het ons dadelik tuis laat voel. Slaapkamers is ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Beach House on 18P Repens
Dit was groot plesier en voorrreg om julle te huisves. Sien julle in die toekoms.

Nicolene V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Pragtige uitsig. Die kamer was pragtig en gemaklik ingerig. Fantastiese diens, ons het super welkom gevoel. Daar was selfs vir ons dogtertjie 'n badmatjie en badspeelgoed! Let net op die erf het baie trappe, wat bietjie sukkel met klein kindertjies en mense wat moeilik trappe klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Beach House on 18P Repens
Baie dankie Nicolene. Hoop julle vakansie is onvergeetlik.

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Awesome Die eienaars is baie gasvry. Die blyplek baie netjies met 'n awesome view. Sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Beach House on 18P Repens
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Sal julle ook enige tyd aanbebeveel. Julle het na die eenheid gekyk as of dit julle eie was. Beste vir 2021.

Heinrich P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

The pictures don't lie. What you advertised is what we experienced. This will be our home away from home in the event we planning another trip to Mossel Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Beach House on 18P Repens
It was such a pleasure for us to also meet such an interesting family. You were so easy to chat with and the kids was awesome. Please come and visit us soon.

Dan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Comfortable and clean accommodation with an amazing view. We were warmly welcomed by Sue who is a wonderful host. The room is large and well appointed with all the mod-cons one can wish for. We made full use of the fully equipped kitchen in preparing our supper. We loved sitting on the enclosed porch overlooking the sea in front of us. The sound of the crashing waves sent us to sleep. We enjoyed the coffee and biscuits Sue provided. We loved our stay and hope to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Beach House on 18P Repens
It was great meeting you. So glad we could share our beautiful scenery with you. Hope to see you again.

Constance M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Awesome, awesome, awesome! Wow, 'n plek wat jou terugroep. Dankie Susan vir jou gasvryeid en dat jy ons so mooi ontvang het en ons so tuis laat voel het. Ek het nie een dag ongemaklik gevoel nie, want ons was altyd so warm en welkom getreat. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Beach House on 18P Repens
Dit was so lekker om julle te huisves. Self die kinders was awesome. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 18P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711904ed4730c610b46c791973127e8efd7bcebeb64bdc358fa65fa65390d77ce4786d647dadfb3ba595718f01065e091af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 18P Repens Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204918944039 22.03789849749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang