Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House on 18P Repens

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 18P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beach House on 18P Repens is in 'n natuurreservaat in Danabaai, Mosselbaai, geleë en bied gehalte-oornagverblyf naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die dubbelverdiepinghuis bied verblyf in slaapkamers op die grondverdieping en op die boonste verdieping. Die eenhede deel 'n ingang.

Beach House bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die kinderkamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamer kan tussen 2 volwassenes en 2 kinders (onder 10 jaar) gedeel word. Maksimum 4 volwassenes word toegelaat. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, gasstoof en 'n broodrooster toegerus. Basiese skoonmaakmiddels word voorsien.

'n Weber-braai is beskikbaar. Die toegeboude stoep het 'n see-uitsig en 'n etenstafel.

Die huis is met sonkrag, DStv en WiFi toegerus.

Gaste kan op die sypaadjie voor die huis parkeer. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Daar is 2 strande in Danabaai, maar dit is nie swemstrande nie. Die huis is sowat 1,5 km vanaf die kus, 15 km vanaf Hartenbos en 10 km vanaf Mosselbaai. Daar is 'n wasgoeddiens, winkel, drankwinkel, apteek, 'n dokter en vulstasie in Danabaai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKinderbedjie
2 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Beach House on 18P Repens
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Repensstraat 18P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House on 18P Repens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 18P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711904ed4730c610b46c791973127e8efd7bcebeb64bdc358fa65fa65390d77ce4786d647dadfb3ba595718f01065e091af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 18P Repens Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204918944039 22.03789849749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang