Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House on 18P Repens

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 18P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beach House on 18P Repens is in 'n natuurreservaat in Danabaai, Mosselbaai, geleë en bied gehalte-oornagverblyf. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die dubbelverdiepinghuis bied verblyf in kamers op die grondvloer en die boonste verdieping. Die eenhede deel 'n ingang.

Beach House het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die kinderkamer is ingerig met 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Hierdie kamer kan tussen 2 volwassenes en 2 kinders (onder 10 jaar) gedeel word. 'n Maksimum van 4 volwassenes word toegelaat. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, gasstoof en broodrooster. Basiese skoonmaakmiddels word verskaf.

Daar is 'n Weber-braai beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is 'n omheinde patio met see-uitsigte deur die glas. Etes kan op die patio geniet word.

Die huis is toegerus met sonkrag en DStv en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die sypaadjie voor die huis parkeer. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Daar is 2 strande in Danabaai, maar dit is nie swemstrande nie. Die huis is ongeveer 1,5 km vanaf die kus, 15 km vanaf Hartenbos en 10 km vanaf Mosselbaai. Daar is 'n wasgoeddiens, winkel, drankwinkel, apteek, 'n dokter en 'n vulstasie in Danabaai vir gaste se gerief.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Kinderbedjie

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Repensstraat 18P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House on 18P Repens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 18P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711904ed4730c610b46c791973127e8efd7bcebeb64bdc358fa65fa65390d77ce4786d647dadfb3ba595718f01065e091af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 18P Repens Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204918944039 22.03789849749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang