Beach House on Boulder
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulders-weg 6, Port Edward, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Beach House on Boulder bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Leisure Bay, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.
Buite is daar 'n braai-area en 'n pragtige tuin.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Boulders-weg 6, Port Edward, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulders-weg 6, Port Edward, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang