Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House on Wye Rd

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wye-weg 1091, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Beach House on Wye Rd is 'n ruim selfsorghuis wat direk voor Ski Beach geleë is en met 'n asemrowende, onbelemmerde see-uitsig spog.

Dié huis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4,5 badkamers bo. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 2 dubbelbeddens. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet onder. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is op die onderste verdieping, het 'n see-uitsig en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien, strykyster en 'n strykplank toegerus. Dit lei na 'n eet- en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n ruim buite-area met 'n see-uitsig, speelarea vir kinders, braai-area en 'n swembad. Daar is parkeerplek in 'n elektroniese dubbelmotorhuis wat met 'n afstandbeheer werk. Die verblyf is ten volle omhein en het buite-alarms en -laserstraalsekuriteit wat 24-uur deur 'n sekuriteitsdiens gemonitor word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wye-weg 1091, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wye-weg 1091, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8ec4a035d17b907d46ee17afb1add615e5543d960b778466d42848aa5c7e83e618f68f69162045bc20239306ad67beab2e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 16) 1091 Wye Road Ramsgate 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.894669310465 30.344982118565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang