Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House with a Million Dollar View

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Annerika B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Sal beslis weer bespreek. Mooiste uitsig, gemakilke uitleg, kindervriendelik, stapafstand na die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noekie
Beach House with a Million Dollar View
Baie dankie julle is kosbaar. Was heerlik om jul te kon akkommodeer. Hoop ons sien gou weer. Vriendelike groete Noekie

Charmaine T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ons het heerlik gekuier, alles wat ons nodig gehad het en stap afstand van die see. Kinders was mal daaroor om elkeen hulle eie kamers te hê. Het heerlik gekuier, baie netjies en werklik pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noekie
Beach House with a Million Dollar View
Dankie, hoop om jul gou weer te sien.

Heinrich K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie mooi view! Nice plek en aangename eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noekie
Beach House with a Million Dollar View
Baie dankie, julle is kosbaar. Hoop ons sien gou weer.

Susan D
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Lekker gerus. Ons wil beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noekie
Beach House with a Million Dollar View
Hi Susan Julle is wonderlike gaste. Julle moet beslis weer kom. Dankie Marieke

Erna L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2021

Fantastiese uitsig - baie beknop as die weer sleg is of winderig is. Tannie Emma is 'n baie goeie gasvrou. Sy het dadelik werk gemaak as iets foutief was. Die plekkie kan 8 persone slaap. Die patio buite is baie gerieflik, maar as die wind waai is dit koud en baie onplesierig, die leefplek binne is dan net geskik vir max 4 persone ons was 5 volwasse persone en 1 kind. Dit het ons na ons kamers toe gedryf of winderige dae. Ons kon nie saans buite by die tafel eet nie, te koud en winderig. Ons het later die tafel en banke omgeruil, tafel binne en banke op die patio. Die kombuis en leefarea is aaneen omtrent 20 vierkante meter, is bitter klein. Die uitsig is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Noekie
Beach House with a Million Dollar View
Baie dankie vir jou terugvoer. Ja, dit kan ongerieflik wees as die wind waai. Wens ons kan net goeie weer bestel vir julle. Daarom het ons planne om die stoep meer wind bestand te kry. Volgende keer as jy kom kuier het jy dalk net die ideale aanpassing.

Alain J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Excellent. Everything was great. Thanks to you guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noekie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f499b1435caf9d32cce42ad0432e540a7b54afad6c276785a111e7ebc16b5b5c5d30af0aa68de949638049bf07e76f0ea41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 Lynx Road Southern Cross 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058987332641 22.224871169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang