Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House with a Million Dollar View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach House with a Million Dollar View is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die eienaars se perseel in Groot Brakrivier, 'n kusdorpie naby Hartenbos, Mosselbaai en George. Die huis is stapafstand van die strand af geleë en spog met asemrowende see-uitsigte vanaf die dek.

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel is op die grondvloer van die eienaars se huis geleë en bied slaapplek aan tot 6 volwassenes met 2 kinders in 3 slaapkamers met 2 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers wat onderskeidelik met 'n bad en stort toegerus is.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea beskik oor 'n sitarea, TV, ontbyttoonbank met kroegstoele, en direkte toegang tot die dek. Ander geriewe sluit ook 'n omskakelaar, WiFi en DStv in. Die onderdakdek bied 'n buite-etenstafel, 'n sitarea en skilderagtige uitsigte oor die see. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan uitsien na visvang, voëlkyk, bootvaart, treinritte, Zipline, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Beach House with a Million Dollar View
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noekie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House with a Million Dollar View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f499b1435caf9d32cce42ad0432e540a7b54afad6c276785a111e7ebc16b5b5c5d30af0aa68de949638049bf07e76f0ea41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 Lynx Road Southern Cross 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058987332641 22.224871169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang