Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Melody and Music

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Yolanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Voldoen aan al ons vereistes. Heerlik gebly - veilig en stapafstand van strand. Goeie restaurante in dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you Yolanda, it was a pleasure to host your family.

Marié V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Beautiful view, peaceful. Excellent accommodation, will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank You. We look forward to hosting you again.

Neville O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflike en luukse verblyf naby die see. Pragtige see-uitsig vanaf die eenheid. Die eienaar, Ruth, het ons met ons aankoms ontmoet en ons dadelik laat tuis voel. Die eenheid was voldoende uitgerus met alles wat vir 'n aangename verblyf benodig sou wees. Die bed was van hoë gehalte en het ons 'n fantastiese en gemaklike nagrus gegee. Ons sal definitief die plek aanbeveel en self weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sj D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

What a wonderful stay. Thank you very much, Ruth and Geoff. We had a very pleasant stay at Beach Melody. This is a very neat and comfortable cottage with everything and more we could've asked for. The amazing view was an added bonus! Walking distance from the beach. Ruth and Geoff are very friendly hosts with a genuine interest in their guests. Will definitely book again next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you for the great review and look forward to hosting you again in the near future

Charlotte A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

A wonderful place to stay. Will go back again if I ever need accommodation in Umdloti again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank for taking the time to review us.

Ninette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Sou graag langer wou bly. Pragtige, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. So naby die see jy sien dit nie net nie, maar hoor ook. Hoogtepunt was Zara, mooiste hond wat kort kort kom groet het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit was so rustig en ontspanne, sal beslis weer daar gaan bly. Die mooiste woonstel, ek kan dit beslis vir enige gesin of familie aanbeveel, ruim en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you for your review. I really appreciate and hope to see you back in Umdloti.

Edda Z
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

I had a very pleasant stay at Beach Melody, and plan to stay there again in future. I loved the setting, the neatness, and the stylish decorations and details. I needed a break-away, with privacy and quiet. House Melody was the ideal spot and fulfilled this need in every aspect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you. I enjoyed hosting you. Regards Ruth

Hermann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Pragtige eenheid, alles wat nodig is is daar. Baie veilig en mooi uitsig. Sal beslis weer gaan. Die eenheid was baie mooi en pragtig binne. Dis 'n heerlike plek. Persoonlik sou ek net nader aan die strand wou wees, alhoewel dit baie gemaklike loopafstand is en naby 'n baie lekker stil strandjie is. As jy nie in die gedruis wil wees nie, en 'n lekker stil omgewing en strand soek is dit ideaal. Ek sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Relaxed stay with beautiful views. Comfortable, well-appointed accommodation. Really enjoyed the stay. Hostess was friendly and helpful but unobtrusive. Accommodation was exceptional with comfortable bed, huge shower, well equipped kitchen and safe off-road parking. Close to all amenities with lovely beach and great restaurants on the doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you Caroline for the great review. Much appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newselstraat 2, Umdloti Beach, 4360, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoHnVcKxYnFLKIW1jwsST3QKB9ySCZWUBACk13ONMJC6S75iJLV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 2 Newsel Road Umdloti Beach 4360 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.676204956051 31.114196588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang