Beach Music
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n kookblad, yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus en ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en 'n tropiese binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 5 is 'n ligte kamer met 'n romantiese tema. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer lei na 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word asook 'n en suite-stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n kookblad, mikrogolfoond, yskassie, ketel en broodrooster toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer lei na 'n privaat dek met 'n tafel, stoele en 'n hangmat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kane word en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. DIe badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookblad, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n viersitplek-etenstafel met stoele toegerus. Daar is ook 'n gerieflike sitarea met 'n slim-TV met Netflix. Ander geriewe sluit WiFI, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die woonstel lei na 'n buite-area met 'n tafel en stoele en 'n tropiese binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is perfek vir 'n gesin met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n sitarea met 2 enkelbeddens waarop kinders kan slaap, en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaat-kookblad, mikrogolf, yskassie, ketel en broodrooster toegerus is. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer lei na 'n privaat dek met 'n tafel, stoele en 'n hangmat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die eerste verdieping met die beste see-uitsig. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en die basiese eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, 'n DVD-speler, WiFi, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer lei na 'n dek met 'n tafel, stoele en sonstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n kombuis met 'n kookblad, mikrogolfoond, yskassie, ketel en broodrooster. Die sitarea het 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders en ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer lei na 'n privaat dek met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse eenheid strek reg oor die booste vloer van Beach Music en is met 'n Marokkaanse tema versier. Daar is 2 en suite-slaapkamers en 'n ooopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. DIe kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookblad, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n sessitple-etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix en WiFi. Die eenheid lei na 2 dekke met uitgestrekte uitsigte oor die baai, sitplek en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Rook is in die kamers verbode.
- Let asb. dat die ateljee, 2 slaapkamer-woonstel en Kamer 5 het nie 'n see-uitsig nie.
- Kinders wat in 'n kot slaap bly gratis.
- 'n Ekstra matrass kan teen R200 per nag gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang