Beach Music
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beach Music is 'n gastehuis op die strandfront en voor die gewilde waterwurm in Jeffreysbaai geleë. Beach Music bied 'n gerieflike en rustige atmosfeer wat gaste toelaat om uit te span en die saligheid van die omgewing the geniet. Daar is verskeie plekke waar hul kan branderplankry, restaurante, asook winkels kan besoek.
Beach Music bied 'n verskeidenheid verblyfkeuses. Al die kamers het 'n ligte strand-gevoel en is individueel versier met sy eie aanslag.
Daar is gastekamers, 'n ateljee-woonstel, 'n 2-slaapkamerwoonstel en 'n dakwoonstel. Die meeste eenhede het 'n see-uitsig, asook 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is.
Beach Music het 2 gemeenskaplike sitareas waar gaste kan kuier. Die boonste area is op die eerste verdieping geleë met 'n biblioteek en lei uit na 'n dek met ongelooflike uitsigte. Die ander sitarea op die grondverdieping het 'n gemeenskaplike komuis en toonbank met stoele en lei na 'n dek met meubels en 'n voortuin.
Verder is daar gemeenskaplike braaigeriewe in die tropiese binnehof, asok 'n vuurput in die voortuin tussendeur die melkhoutbome.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Flame-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Beach Music het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang