Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Rooms

Gastehuis
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Rooms bied ruim en gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis in Glen Ashley in Durban-Noord, stapafstand vanaf die strand.

Verblyf word in 2 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n TV, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Linne word ook voorsien. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese heining op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Die Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R990 R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe224f1cfea14b06447e3702d21c87926307185b27243d617077dfa4f642d35a43867980691c5337844c6d258c9b299e69c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R660 per nag (plek vir 2) 19 The Promenade Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.762205219293 31.064417404299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang