Beach Rooms
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 290R1 097 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Rooms bied ruim en gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis in Glen Ashley in Durban-Noord, stapafstand vanaf die strand.
Verblyf word in 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk gebied en 'n ekstra bed vir kinders kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n TV, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Linne word ook voorsien. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese heining op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Die Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal