Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Ruhls

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marietjie K
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Beautiful house on the beach! We enjoyed our stay in this beautiful and well-equipped house. The house is on the beach and you could look at the ocean from the living area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Beach Ruhls
Dear Marietjie, thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your visit, the facilities, and the beautiful sea view.

Lourens M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Most idyllic place to take family. Was best get away. Enjoyed being so close to the beach, staying in a beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Beach Ruhls
Dear Lourens, thank you very much for your feedback. We are glad you enjoyed the house and surroundings. We look forward to your next visit at Beach Ruhls.

Maritza S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Hemels! Ons het so lekker gebly, nader aan die strand kan jy nie en selfs in die winter was dit heerlik. Ligging perfek, stil area en gemaklik met klein kinders daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Beach Ruhls
Beste Maritza. Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier geniet, dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons hoop om julle in die somer weer te sien.

Jessica J
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Fantastic! Been here before many years ago and coming back to see the place still so spotless is just great. I’m definitely coming back here again soon. Worth everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Pragtige huis met pragtige uitsig en ontspanne area. Waarde vir geld. Daar moet wel aandag aan die volgende gegee word: 'n Skottelgoedwasser in die huis sal vir seker 'n aanwins wees, aangesien alles selfsorg is. Nuwe matrasse op die beddens sal 'n goeie aanwins wees. Daar moet ook gekyk word na die gasstoof - vermoed 'n gas lekasie dalk. Verder is dit regtig 'n great huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Beach Ruhls
Baie dankie vir jou terugvoer. Die stoof is reeds vervang en ons se beslis aandag aan jou ander soeke gee. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

David R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2021

Nice place to stay, excellent view of ocean. We would expect cleaning services to be included for the price that we paid. We do not mind washing dishes but there should be cleaning included in the price that can include washing of the floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Liezle
Beach Ruhls
Thank you for your feedback. We do not expect our guests to wash the floors, I don't where you got that idea. All we ask of our guests is to treat the house with the same respect as they would treat their own house.

Braam S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2020

Drie dae in Dwarskersbos en omgewing. Ons was in Dwarskersbos vir 3 dae om die blomme te kom kyk en sommer die omgewing te verken. Pragtige plekkie met die oulikste restaurante.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2020

Fantastiese huis op die strand. Die huis is heerlik vir 6 mense en ek sou selfs aanbeveel dat die boonste slaapplek vir nog twee mense beskikbaar gestel word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Phillip S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Wonderlike ervaring, enigste negatief is die gebrek aan skottelgoedwasser. Alles is netjies en op sy plek. Stylvol ingerigte plek. Het egter rerig 'n skottelgoedwasser gemis, ons wil nie heeltyd met die hand skottelgoed was op vakansie nie. Ook is daar oral houtoppervlaktes met 'n nota om nie glase of breekware daarop te laat wat vlekke kan veroorsaak nie - daar word egter nie plekmatjies/coasters voorsien om dan die genoemde items op neer te sit nie. So waar sit jy dit neer? Of dra maar rond?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Heerlike vakansie en asemrowende ligging Baie lekker gebly. Huis is goed toegerus. Kan dalk net doen met 'n waaier of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 955
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 955
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 48, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9e911204727022690e7b0d9ccb865bce876666bbb100d90ee3adcaa6ad9ca81bdc4df5a184b08af42a9c41c2032429c0b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 48 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68456335085 18.241581972688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang