Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Ruhls

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Beach Ruhls
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marietjie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Beautiful house on the beach!

We enjoyed our stay in this beautiful and well-equipped house. The house is on the beach and you could look at the ocean from the living area.

Beach Ruhls se terugvoer

Dear Marietjie, thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your visit, the facilities, and the beautiful sea view.

Beach Ruhls
Lourens M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Most idyllic place to take family.

Was best get away. Enjoyed being so close to the beach, staying in a beautiful house.

Beach Ruhls se terugvoer

Dear Lourens, thank you very much for your feedback. We are glad you enjoyed the house and surroundings. We look forward to your next visit at Beach Ruhls.

Beach Ruhls
Maritza S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Hemels!

Ons het so lekker gebly, nader aan die strand kan jy nie en selfs in die winter was dit heerlik. Ligging perfek, stil area en gemaklik met klein kinders daar gebly.

Beach Ruhls se terugvoer

Beste Maritza. Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier geniet, dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons hoop om julle in die somer weer te sien.

Beach Ruhls
Jessica J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica J

Fantastic!

Been here before many years ago and coming back to see the place still so spotless is just great. I’m definitely coming back here again soon. Worth everything!

Chris M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Pragtige huis met pragtige uitsig en ontspanne area. Waarde vir geld.

Daar moet wel aandag aan die volgende gegee word: 'n Skottelgoedwasser in die huis sal vir seker 'n aanwins wees, aangesien alles selfsorg is. Nuwe matrasse op die beddens sal 'n goeie aanwins wees. Daar moet ook gekyk word na die gasstoof - vermoed 'n gas lekasie dalk. Verder is dit regtig 'n great huis!

Beach Ruhls se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Die stoof is reeds vervang en ons se beslis aandag aan jou ander soeke gee. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Beach Ruhls
David R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David R

Nice place to stay, excellent view of ocean.

We would expect cleaning services to be included for the price that we paid. We do not mind washing dishes but there should be cleaning included in the price that can include washing of the floor.

Beach Ruhls se terugvoer

Thank you for your feedback. We do not expect our guests to wash the floors, I don't where you got that idea. All we ask of our guests is to treat the house with the same respect as they would treat their own house.

Beach Ruhls
Braam S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

Drie dae in Dwarskersbos en omgewing.

Ons was in Dwarskersbos vir 3 dae om die blomme te kom kyk en sommer die omgewing te verken. Pragtige plekkie met die oulikste restaurante.

Nellie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie B

Fantastiese huis op die strand.

Die huis is heerlik vir 6 mense en ek sou selfs aanbeveel dat die boonste slaapplek vir nog twee mense beskikbaar gestel word.

Phillip S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

Wonderlike ervaring, enigste negatief is die gebrek aan skottelgoedwasser.

Alles is netjies en op sy plek. Stylvol ingerigte plek. Het egter rerig 'n skottelgoedwasser gemis, ons wil nie heeltyd met die hand skottelgoed was op vakansie nie. Ook is daar oral houtoppervlaktes met 'n nota om nie glase of breekware daarop te laat wat vlekke kan veroorsaak nie - daar word egter nie plekmatjies/coasters voorsien om dan die genoemde items op neer te sit nie. So waar sit jy dit neer? Of dra maar rond?

Sonja M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Heerlike vakansie en asemrowende ligging

Baie lekker gebly. Huis is goed toegerus. Kan dalk net doen met 'n waaier of twee.

Jonathan B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan B

Great place to relax and location is awesome.

Such an amazing home. A luxurious beach getaway with amazing views. We will be back!

Rika K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Asemrowend!

Absoluut 'n stunning huis! Het onbeperkte see-uitsig en toegang tot die strand is op jou voorstoep! Dit was 'n ongelooflike ervaring en ons het sielsrus ingekry! Die strande is ongerep. Ons sal voorstel dat daar 'n skottelgoedwasser aangeskaf word om water te bespaar, dat daar 'n stofsuier is en dat skoonmaakdienste aangebied word vir 'n ekstra fooi. Die eetgerei kan bietjie opgedateer word en daar kan ten minste 1 stel extra linne verskaf word. Verder as dit het ons 'n 6-ster-vakansie gehad en sal definitief weer terugkeer.

Daleen B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Fantasties.

Op die see verblyf. Heerlik.

Armiston W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armiston W

Vreeslik netjies, modern en uitstekend geleë.

Beach Ruhls sal hoogs aanbeveel word.

Beach Ruhls se terugvoer

Goeie dag Armiston

Baie dankie vir die terugvoering.

Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Beach Ruhls
Cindy S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy S

Ontspannend.

Ons verblyf was baie lekker en het alles geniet. Dink die eienaars kan dalk 'n kluis oorweeg vir Beach Ruhls en dalk hakke agter die deure van slaapkamers. Vir 'n gesinsvakansie soos ons dit verkies was dit perfek.

Jaco-louis G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco-louis G

Heerlik rustig, in styl.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier by Beach Ruhls. Baie mooi huis! Was heerlik om elke oggend wakker te word met die see op jou voorstoep en laatmiddag die son te sien sak langs 'n braaivleisvuur.

Beach Ruhls se terugvoer

Beste Jaco-Louis

Dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Dit was net vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê, dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het na julle vertrek.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Beach Ruhls
Lize M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize M

'n Wonderlike bestemming as mens wil ontspan.

Ons het baie lekker gebly en dit was ongelooflik rustig. Ek sou graag net 'n spieël wou hê in 'n kamer, asook badkamermatjies.

Beach Ruhls se terugvoer

Beste Lize

Dankie vir die terugvoering.

Ek is bly julle het lekker gekuier, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Beach Ruhls
Ronel R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Fantasties op die strand geleë en behoorlik toegerus.

Ons het heerlik hier gebly met 'n fantastiese uitsig op die strand. Baie goed toegerus en ons sal beslis weer daar wil bly en aanbeveling doen vir ons vriende en familie. Beslis 5-ster-akkommodasie vir 'n rustige vakansie teen die strand. Negatief: Kamers het geen spieëls teen mure of by 'n muurprop om hare droog te blaas nie. Storte was verstop en ons vriend het die boonste stort herstel.

Beach Ruhls se terugvoer

Ek is bly julle het julle kuiertjie geniet en hoop julle kom kuier sommer gou weer.
As julle ons in kennis gestel het van die probleem met die storte, sou ons dit dadelik vir julle kom herstel het. Ongelukkig het julle ons eers in kennis gestel na jul vertrek.

Beach Ruhls
Vanaf
Vanaf R2 955
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 955
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 48, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9e911204727022690e7b0d9ccb865bce876666bbb100d90ee3adcaa6ad9ca81bdc4df5a184b08af42a9c41c2032429c0b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 48 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68456335085 18.241581972688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang