Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Ruhls

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 48, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Ruhls is 'n bekoorlike, dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis aan die strand wat in Dwarskersbos geleë is. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en weg van die gewoel van die stadslewe.

Dié huis is smaakvol gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet
en dubbele wasbakke. Hierdie kamer lei na 'n balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en te kook en bevat 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n oond en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke om op te ontspan, asook 'n TV met Netflix en WiFi vir mediavermaak. Skuifdeure maak oop op die onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area om van te gebruik, met see-uitsigte om te bewonder.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, en Beach Ruhls is 'n entjie se ry van winkels, restaurante en ander geriewe in die Weskus af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Beach Ruhls
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Westestraat 48, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Ruhls het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 955
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 955
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 48, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9e911204727022690e7b0d9ccb865bce876666bbb100d90ee3adcaa6ad9ca81bdc4df5a184b08af42a9c41c2032429c0b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 48 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68456335085 18.241581972688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang