Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Shack

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dee Moyses / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 25 resensies vir Beach Shack
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Leon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Richtersveld vissersdorpie oulike restaurante virendelike mense.

Knus see rustig lekke stap langs die see.

Franwin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franwin S

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sal enige tyd weer bespreek.

Die plek was baie meer as wat ons verwag het. Stapafstand van die strand waarvan die kinders baie gehou het. Dit was regtig 'n baie lekker vakansie.

Annali B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annali B

Rustig. Koel. Stil.

Wonderlike dae gehad. Ongelooflike gasheer en gasvrou wat na ons behoeftes omgesien het. Dit is 'n erfenishuis en daarom moet mens besef dat nie alles 100% werk nie, bv. vensters wat bietjie sukkel.

Willie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B

Oulike plekkie.

Ja, dankie, ons het baie lekker gebly.

Claudina W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudina W

The place was fine to stay.

It was only a one-night stay. The place was fine to stay for one night.

Sindie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sindie D

Rustig.

Het baie lekker gebly, bedgoed was nie skoon nie.

Albie En Louise F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Albie En Louise F

Baie lekker.

Pragtige see-uitsig en baie mooi plekkie.

Andre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Fantastiese verblyf vir 'n kort rukkie.

Verblyf was uitstekend, maar ek dink die eenslaapkamer akkommodasie is ver oorprys in vergelyking met soortgelyke akkommodasie in Port Nolloth.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja V

Baie mooi uitsig op die see.

"Dilapidated" is die woord. Ek was teleurgesteld. Afvoerpype loop deur kamer. Ontspanningsplek het 3 ou deure wat sleg lyk voor jou. Afskorting is daarmee gemaak. Bestuurderes Dee is 'n pragtige mens. Eienaar dink ek moet gaan kyk hoe lyk gastehuise wat daardie tarief vra. Foto's lyk nie soos wat jy kry nie.

Shirley B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley B

Plek aanvaarbaar met meeste geriewe ingesluit, prys effens hoog vir die gehalte.

Oulike plek vir 'n kort, enkele besoek. Trappe is nie vir swaar sakke, ou mense of klein kinders (soos beskryf in die inligting).

Roger Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger Y

Amazing!

Our accommodation was perfect in every aspect (clean, neat, secure, and met all our needs). Helen is an amazing person with an incredible work ethic. Nothing was ever too much trouble, even when we locked ourselves out! We highly recommend the Beach Shack and will definitely return soon.

Beach Shack se terugvoer

Thank you. Our aim is that all our guests have the best holiday experience.

Beach Shack
Elizabeth A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth A

Uitstekend.

Ons het vreeslik baie lekker gebly. Ons sal beslis weer gaan.

Beach Shack se terugvoer

Baie dankie. Tot weer siens.

Beach Shack
Susan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Dit was rustig. Baie mooi.

Sal enige tyd weer bespreek by hulle. Personeel was baie vriendelik. Was skoon en netjies. Dit was net wonderlik. Baie daarvan gehou.

Beach Shack se terugvoer

Baie dankie. Ons wil altyd he gaste moet lekker bly by ons. Tot 'n volgende keer.

Beach Shack
Yolande T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande T

It is a beach shack! Having said that, it's a lovely stay and so convenient.

Dee and Helen were fantastic.

Beach Shack se terugvoer

Thank you. Our aim is that all our guests have the best holiday experience.

Beach Shack
Michelle E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle E

Goeie ligging!

Skoon, mooi geleë plekkie!

Beach Shack se terugvoer

Dankie, ons is bly om u te huisves.

Beach Shack
Anelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle B

Ons het baie lekker in die huis gebly.

Die huis was baie goed toegerus.

Marna B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Oulike kamer, pragtige uitsig!

Let asb dat die parkering oop op die straat is.

Beach Shack se terugvoer

Dankie, ons wil net update dat daar on omhenning is voor die yard vir parkering.

Beach Shack
Malinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Pragtige, gerieflike behuising.

Heerlik tuisgegaan in die pragtige ou woning met 'n seeuitsig.

Pieter O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Skoon, netjies, baie goeie ligging en uitsig.

Baie netjiese kamers. Die see is reg voor jou. Loopafstand vanaf winkels, restaurante en die see. Ek het nie baie gehou van die feit dat my kar voor, baie naby aan die pad moes staan nie - maar ek kan seker nie daai area met Gauteng en Mpumalanga vergelyk nie.

Antoinette O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette O

Baie gerieflik.

Ons is hartlik ontvang. Blyplek was baie netjies en skoon. Hulle het selfs vir my 'n haardroër gereël. Dog was ons onrustig met ons kar en waentjie voor in die straat geparkeer.

Beach Shack se terugvoer

Dankie, ons wil net update dat daar nou omheinning is vir binne parkering.

Beach Shack
Magriet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet V

Dit was aangenaam, met klein probleempies.

Die eienaar was baie vriendelik en tegemoetkomend, akkomodeer ons 'n dag vroeër en skuif ons datums sodat ons steeds net vir 2 nagte betaal. Die eenheid het geen vorm van melk gehad vir tee/koffie nie. Spasie vir teemaak en mikrogolf gebruik is baie beperk. 'n Bank is in die ruimte. Twee los stoele sal dalk beter werk. Yskassie is die bedtafeltjie aan die een kant, die geluide van die yskas is hinderlik in die nag so teen mens se ore. Kussing is reg langs die yskas se agterkant. Die eenheid is lieflik op die seefront, maar voel nie veilig nie. Bedelaars kom in die erf en klop direk aan die kamerdeur. Dit het 3 keer gebeur in die twee dae. Dit voel vir Gautengers erg onveilig. Daar is nie veilige parkering nie. Ons motor staan in die straat voor die eenheid. Dit voel vir Gautengers ook nie te veilig nie.

Jaco V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Lekker plek vir kitesurfing.

Watter is baie koud, maar heerlik vir kitesurfing.

Robyn A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robyn A

Beach shack is perfect if your needs are to just chill and do nothing.

Port Neolith is a very bleak but pretty area. It is perfect to be on the beach road. I would not like to be a road back with no view of the sea.

Charl C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charl C

Dit was baie lekker, maar beslis nie waarde vir geld nie.

Die eenheid is nie baie skoon nie. Daar is geen dienste wat gelewer word by prys ingesluit. Jy kry 1 rol toiletpapier vir 3 dae. Moet dus jou eie koop. Stort pateties, half verstop en wasbakkrane moet jy mooi hanteer anders val dit uit die muur. Sal beslis nie die plek aanbeveel teen die huidige prys nie.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fc56be6b5be42f20b1bfed56fef4a017fcaa1d6bc1d3fdcacf64a8bb50ebfb30503f6b4a3ceebc95bf8e08ce50bd951ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 82 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.252571472024 16.868413961971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang