Beach Side Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Market-straat 57A, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Side Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met moderne kenmerke wat ideaal geleë is in die hartjie van Strand, Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met geliefdes aangesien dit net 400 m van die gewilde Strandstrand af is.
Dié kothuis het slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbel-instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar en hierdie kombuis het 'n knus ontbythoekie. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike patio met sitplek buite en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek is om die dag met 'n skemerkelkie af te sluit terwyl die vuur brand. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf nie net die strand nie, maar talle winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nazmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Market-straat 57A, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Side Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Market-straat 57A, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang