Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander-straat 4, The Breakers, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in The Breakers-kompleks in Houtbaai. Die kompleks is gerieflik geleë net 600 m vanaf Houtbaai-strand, en die woonstel kyk uit op die baai en berge.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Bykomende kenmerke sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Die kompleks is binne maklike toegang tot 'n winkelsentrum, die Houtbaai-hawemark en die bekende Chapman's Peak-rylaan geleë. Die ligging is ook ideaal vir diegene wat die Constantia-wynroete wil besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beach Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Alexander-straat 4, The Breakers, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander-straat 4, The Breakers, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dc78188e056c437f6d646ef8be3abbf57c3d9f10b0ce7eff7cb37c80d0d64330e96bae707d8b7d9a96a6b80beb981882029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 Alexander Street, The Breakers Hout Bay 7872 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.042155566663 18.35415682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang