Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Street Mossel Bay Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Robbie Scholtzhof 6, Mosselbaai Sentraal, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Street Mossel Bay Selfsorg is op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV.
Gaste word aangeraai om hulle eie "login details" van DSTV OF NETFLIX te gebruik indien hulle wel wil TV kyk.

Die kombuis is met 'n yskas, ketel, gasstoof, en lugbraaier toegerus. Die huis het ook 'n omsetter wat tydens beurtkrag inskop.Daar is 'n wasmasjien, gesametlike wasgoedlyne in kompleks en n strykplank en stryk yster.Geen
tuimeldroeer nie.

Die woonstel het nie lugverkoeling nie, maar is toegerus met 2 waaiers.

Die eenheid is in n veiligheids kompleks, en gaste word gemaan om na hul eie sekuriteit om
te sien bv. om ingangshekke na perseel te sluit, asook nie deure oop te los as hulle nie teenwoordig is nie.

Die einheid word glad nie elke dag gediens nie, maar wel as gaste uitklok.

ROOK VAN SIGARETTE EN E-SIGARETTE VERBODE IN EENHEID

Die eenheid is slegs beskikbaar vir vakansie gangers , glad nie kontrakteurs nie.
Gaste kan Zipline, inkopies doen en 'n maaltyd by die nabygeë restaurante geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Kusweg, Robbie Scholtzhof 6, Mosselbaai Sentraal, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Robbie Scholtzhof 6, Mosselbaai Sentraal, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5692f8953f62f4986d16a77024b776375e3107a55470e37cac328bd4365dc3451a910e2ebd37736b238bdd754f9823b5740d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) Beach Road Robbie Scholtzhof 6 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.182154237803 22.152453805028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang