Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Street Mossel Bay Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Robbie Scholtzhof 6, Mosselbaai Sentraal, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Street Mossel Bay Selfsorg is 'n grondvloer-eenheid in 'n veilige kompleks in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, en 'n kombuis toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, wasmasjien en lugbraaier. Die huis het ook 'n omskakelaar om te help tydens beurtkrag.

Gaste kan gaan ziplinen, inkopies doen en 'n maaltyd by een van die vele restaurante geniet, almal binne maklike bereik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Kusweg, Robbie Scholtzhof 6, Mosselbaai Sentraal, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Robbie Scholtzhof 6, Mosselbaai Sentraal, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5692f8953f62f4986d16a77024b776375e3107a55470e37cac328bd4365dc3451a910e2ebd37736b238bdd754f9823b5740d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) Beach Road Robbie Scholtzhof 6 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.182154237803 22.152453805028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang