Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach View Treasure

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 24, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach View Treasure is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel net 'n hanetreetjie van die pragtige Blouvlag Vishoekstrand af geleë. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende wat die suidelike voorstede van die Moederstad wil verken, aangesien hierdie woonstel onbelemmerde see-uitsigte bied.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en restaurante af. Dit is ideaal geleë tussen Kalkbaai en Simonstad sodat gaste maklik albei areas kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Froula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 24, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 24, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA123d4355146c6af4b74fc2710ee6c3a6559f7d7a908b0b4205400834ed1838482b46ec3381f7308a493f65c195012cd5ecba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 24 Beach Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13950732087 18.431133823943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang