Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-straat, Fore Royal Nr. 1, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach Villa is 'n ruim dubbelverdiepingwoonstel in St Francisbaai, net meters van die privaat strand af. Dié woonstel spog met wonderlike see-uitsigte vanaf die balkon, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek. Die woonstel is toegerus met 'n omskakelaar en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 1 stapelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en beide die hoof- en tweede slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer het beide 'n bad en stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping geleë en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer is toegerus met 'n diepvrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye met 'n uitsig oor die see kan geniet en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die glasstapeldeure maak oop na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Parkeerplek is reg langs die woonstel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Leighton Hullet-straat, Fore Royal Nr. 1, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-straat, Fore Royal Nr. 1, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbb41711e1c332d90b79823e103eebd6327da7310f45723fb6ad75bade9da309d8a2a26d7c4f076cb0cde7122ac00ee664e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) Leighton Hullet Street No 1 Fore Royal 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.182990434205 24.849881875541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang