Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa & Beach Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Beach Villa & Beach Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henry O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O

Lekker gebly, loopafstand van die strand.

Baie lekker gebly. Loopafstand van die strand. Mooi skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Hannes B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Uitstekende ligging.

Wat 'n verrassing, baie naby die see en verskeie dierevriendelike restaurante. Ons kan ook net baie dankie sê vir die gasvryheid wat uit haar pad gegaan het om seker te maak alles is reg, en werk, veral nadat ons so laat ingeboek het. Sy het binne minute gereageer op enige navraag van ons kant af. Die Beach Studio was net reg vir ons, en die honde het die spasie ook net so geniet.

Gerdri E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdri E

Rustige wegbreek om jou asem terug te kry, dan slaan die mooi van die golwe dit weg.

Sekuriteit en kommunikasie tussen ons en verhuurder is uitstekend. Loopafstand vanaf die strand.

Chris H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Ons het 'n fees gehad in Ballito!

Die vakansie was fantasties! Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak. Dit is gemaklik, netjies en die diens is uitstekend!

Wayne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Wonderful stay.

Wonderful place to stay. Very clean and staff are super friendly. Will be visiting again.

Carmen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen P

Ons was vir 4 dae by Beach Villa, stapafstand van die see af.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon toe ons daar aangekom het en word skoon gehou terwyl mens daar bly ook.

Anche V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anche V

Loopafstand van die strand en goeie restaurante met 'n lekker see-uitsig.

Ons het probleme ondervind met ons voertuig op die dag wat ons vertrek het en kon eers heelwat later inboek. Vanessa het ons nogtans gerusgestel en reelings getref om dit so gerieflik as moontlik vir ons te maak.

Carel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V

Lekker wegbreek, mooi omgewing, naby alles.

Baie lekker gebly. Naby aan die strand.

Zelia O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelia O

Lovely villa!

I booked for my guests, they had a lovely stay at Beach Villa & Beach Studio, everything was as advertised and the host was super friendly and helpful with the whole booking. Will recommend to anyone!

Sharika V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharika V

Fabulous.

The stay at Beach Villa & Beach Studio was awesome. The assistance we received from the owner was fantastic. A big thank you and a huge thank you to her. It was really an awesome break away that was desperately needed. We will definitely visit again.

Maryna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Puik!

Beste, skoonste plekkie ooit!

Odette J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette J

Relaxing.

Very clean, comfortable place to stay.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Kobus A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus A

Naby aan die strand maar ver genoeg van die lawaai.

Ons het baie lekker in die studio gebly. Alhoewel dit op die hoofhek uitkyk is die hoofhek bedek om privaatheid te verseker. Ons het 2 klein hondjies saam met ons gehad en hulle het die erf baie geniet. Enige navrae is vinning beantwoord en uitgesorteer. Die hoof huis was nie uitverhuur in die tyd wat ons daar was nie.

Cherise C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise C

Uitstekend en gerieflik.

Ek en my ma het in die ateljee gebly. Het baie lekker gebly, plekkie is netjies en goed ingerig, het ons hond saam gevat en was meer as gerieflik! Kliëntediens is uitstekend.

Sunitha S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunitha S

Wonderful vacation experience.

Thank you to a wonderful vacation.

Sindi H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sindi H

Safety comes first and it is very neat.

Very close to the beach. Vannesa is wonderful. Which made our stay memorable.

Rudolph V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V

Wonderlik en uitstekend.

Foto's en huis lyk presies dieselfde.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 4, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb7b95f85450c5aba8895b5ad044c3488fb0edab3097026c1fe4cee723cf5c4520e4d06886cff35e971ceab8cb8a87217d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Sandra Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.541394034189 31.215472429439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang