Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa & Beach Studio

Blits-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf voor 26 Desember 2024. Bespreekbaar tot 7 Nov 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 4, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beach Villa & Beach Studio bied selfsorgverblyf in die lewendige dorpie Ballito. Die ligging is 'n ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede kan verken.

The Beach Villa is 'n volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis wat 12 gaste kan akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Al die slaapkamers het lugversorging, en daar is 'n enkelslaapbank en 'n dubbelslaapbank in die hoofleefarea.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die tweede oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 14 en banke om op te ontspan. Daar is 'n slim-TV en WiFi beskikbaar. Dié leefarea lei na die tuin wat spog met 'n onderdak-pergola met buitemeubels, 'n ingeboude buitekombuis met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige privaat parkeerplek is beskikbaar.

Die Beach Studio bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Daar is nog 'n dubbelbed in die leefarea. Die slaapkamer het lugversorging. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en oond. Daar is 'n slim-TV en WiFi beskikbaar, asook 'n klein braai-area met 'n tafel en stoele. Die ateljee het 1 veilige privaat parkeerplek.

Beach Villa & Beach Studio is ongeveer 300 m vanaf Clarke Bay Beach geleë, naby restaurante en winkels, en ongeveer 22,1 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Henry O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, loopafstand van die strand. Baie lekker gebly. Loopafstand van die strand. Mooi skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.
Aug 2024
Hannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging. Wat 'n verrassing, baie naby die see en verskeie dierevriendelike restaurante. Ons kan ook net baie dankie sê vir die gasvryheid ...
Sien meer
Apr 2024
Gerdri E
5.0
Rustige wegbreek om jou asem terug te kry, dan slaan die mooi van die golwe dit weg. Sekuriteit en kommunikasie tussen ons en verhuurder is uitstekend...
Sien meer
Feb 2024
Chris H
5.0
Ons het 'n fees gehad in Ballito! Die vakansie was fantasties! Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak. Dit is gemaklik, netjies en die di...
Sien meer
Jan 2024
Wayne S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay. Wonderful place to stay. Very clean and staff are super friendly. Will be visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sandraweg 4, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Villa & Beach Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 4, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb7b95f85450c5aba8895b5ad044c3488fb0edab3097026c1fe4cee723cf5c4520e4d06886cff35e971ceab8cb8a87217d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R950 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Sandra Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.541394034189 31.215472429439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang