Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Die Duyker

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Diana K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Beste plek met die mooiste view. Dit was baie lekker, die mooiste plek. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Very relaxing. Really enjoyed. Fantastic. Beautiful house. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sabine
Beach Villa Die Duyker
Thank you, Bonita. You're always welcome!

James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Excellent location and beautifully appointed. Unparalleled view. The property manager is very professional and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Wonderlike uitsig, wonderlike weer en regte Yzerfontein klimaat en gasvryheid. Wat 'n wonderlike plek. Die uitsig onvergelykbaar, die huis bied 3 en suite kamers met 'n ongelooflike uitsig. Die vierde kamer is meer 'n gaste kamer, maar alles kan mos nie see-uitsig hê nie! Die swembad is 'n absolute noodsaaklikheid in die somer; dit was vir 27 dae tussen 30 en 36 grade. Die weer was fantasties en die eiendom is so gebou dat dit die konstante wind breek. Inteendeel, die stoepie voor die onderste kamer is windstil en die 30 plus grade noodsaak jou om in die swembad te wees. Wind is 'n kusding, so ja, daar is wind, maar die eiendom is perfek gebou vir dit. Dassen-eiland en sy besoekers is ook 'n bonus. Robbe, pelikane en die alomteenwoordige Swart Tobies. Lieflik. Dit was opvallend hoe almal mekaar groet, al ken niemand jou nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Uitstekend! Die Duyker is die perfekte huis en baie goed geleë. Die huis is smaakvol en uiters gerieflik en goed beplan. Die dekor, meubels en patio se standaard is van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Asemrowend en uniek. Lekker! Ons het die huis baie geniet! Ons kinders kon hulself in 'n veilige omgewing geniet en die heeldag speel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Uitstekende verblyf. Netjies en smaakvol. Ons het heerlik gebly en was beïndruk met die netheid van die huis. Stylvol en afgerond met uitstekende ligging en baie goed toegerus. Die glas-afskorting en die muur kan heelwat gelig word om die braaiplek meer beskut te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Perfek, rustig, asemrowende uitsig Sal die villa hoogs aanbeveel. Dis skoon, netjies, modern en baie goed ingerig. Elke slaapkamer is en-suite wat dit dit so gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sabine
Beach Villa Die Duyker
Thanks, Leana for these lovely words. Your family was also so nice and friendly. Hope to see you soon again. Kind regards, Sabine

Beverley A
Kort verblyf
4.4
Mei 2021

What an amazing home! Stylish in a minimalist fashion. Space and more space. Rooms very generous in size and style each with own en-suite. Views are spectacular. We had a lovely weekend away from home. Only caution I'd be offer is the downstairs deck on the right hand side near the pool. It's kind of an optical illusion where the deck seems to continue to the very white wall in front of it. However, if you're not minding your step and you're looking ahead at the view you will fall onto the walkway below and almost break your neck!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sabine
Beach Villa Die Duyker
Dear Beverley, We have placed glass panels on the side of the deck so that it is impossible to fall from it.

Dirk V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2021

Fantasties, ongelooflike ligging. Ongelooflike ligging, ongelooflike huis maar die prys te hoog. Nie waarde vir geld nie. Dit is immers selfsorg, en as kostes van etes ens. in ag geneem word, werk dit nogal duur uit. Paar dinge wat nie prakties is nie, baie mooi maar ondoeltreffend. Koffie bekers onprakties, geen teepot of koppies in kombuis, geen braai toerusting vir braai nie, gaskaggel wou nie werk nie. Ligte by voorkant van huis kan nie afgeskakel word nie, lig is baie steurend binne huis gedurende nag en mens kon nie in donker kamer slaap nie. Eienaar se voertuig in motorhuis veroorsaak dat eie voertuig buite moet staan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sabine
Beach Villa Die Duyker
Dear Dirk, In the meantime, we have re-assorted the teapot, new coffee cups, and all the necessary material for the braai. Always welcome!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sabine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 2159, Ocean Villas Ingang 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5FTGKtqWzBfdS6pibQ2sxmZielp0OXhiJyd5PovkL7JfmWAm08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 2159 Dassen Island Drive Ocean Villas Entrance 2 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.366703601418 18.163938775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang