Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Die Duyker

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 2159, Ocean Villas Ingang 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach Villa Die Duyker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met asemrowende see-uitsigte. Hierdie pragtig ingerigte 4-slaapkamerhuis is geleë op Pearl Bay Beach in Yzerfontein, met direkte toegang tot die strand. Aan die regterkant vind jy die begin van die 16 Myl-strand, en voor die villa sal jy Dassen-eiland in die verte sien.

Dié villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 5 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Drie van die badkamers het 'n stort en toilet, terwyl die vierde en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort toegerus is. Daar is 'n aparte badkamer om te deel met 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n groot gasstoof en 'n oond, 'n yskas met 'n ys- en kouewater-dispenser, en 'n ontbytkroeg-eiland. Langs die kombuis is die eetkamer met sitplek vir 8 gaste en 'n ruim sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n oop gas-kaggel wat albei ruimtes bedien. Langs die kombuis is 'n opwaskamer met 'n dubbelwasbak, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Ander geriewe sluit DStv, WiFi, 'n braai-area, 'n swembad en 'n ontspanningsarea in vanwaar 'n mens die lieflike see-uitsigte kan geniet. Die huis is sonkrag-aangedrewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Diana K
5.0
Beste plek met die mooiste view. Dit was baie lekker, die mooiste plek. Sal vir seker weer gaan.
Sep 2024
Bonita D
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. Really enjoyed. Fantastic. Beautiful house. Beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
James M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent location and beautifully appointed. Unparalleled view. The property manager is very professional and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Johan R
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend! Die Duyker is die perfekte huis en baie goed geleë. Die huis is smaakvol en uiters gerieflik en goed beplan. Die dekor, meubels en patio ...
Sien meer
Apr 2023
Theo B
Gesin met klein kinders
4.8
Wonderlike uitsig, wonderlike weer en regte Yzerfontein klimaat en gasvryheid. Wat 'n wonderlike plek. Die uitsig onvergelykbaar, die huis bied 3 en s...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sabine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 2159, Ocean Villas Ingang 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Villa Die Duyker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 2159, Ocean Villas Ingang 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5FTGKtqWzBfdS6pibQ2sxmZielp0OXhiJyd5PovkL7JfmWAm08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 2159 Dassen Island Drive Ocean Villas Entrance 2 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.366703601418 18.163938775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang