Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Wilderness

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michael T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Top notch! Great hosts, lovely location. Well-appointed room, a great breakfast, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Heerlik, lieflik, gesellig, pragtige 180° uitsig op die see, heerlikste ontbyt. Gasvryheid galore. Beveel hierdie gastehuis 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon & Leane
Beach Villa Wilderness
Beste Yvonne, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet. Vriendelike Groete, Deon & Leane

Lettie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Rustige naweek in luukse omgewing. Leane en Deon die beste om hulle gaste welkom te laat voel. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Fantasties rustig en beslis goeie waarde vir geld. Wow, van uitsig na diens alles was besonders! Die gasvryheid van personeel is uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hungani N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Best stay ever! No joke. From the views, to the rooms, to the staff, to the food! Beach Villa is truly worth every cent! My wife and I haven’t been this impressed in a while. It felt like we’ve known Deon & Leane for a long time. Definitely going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

'n Belewenis. Die vriendelike diens wat ons ontvang het het ons tuis en gerus laat voel. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Excellent weekend. Very neat, clean, excellent location. Friendly hosts. Will definitely recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Alles perfek, heerlike ontbyt, goeie gasvryheid met asemrowende uitsig. Kan hulle vir seker aanbeveel vir enige iemand wat 'n onvergeetlike tydjie wil ervaar. Ek gaan weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Baie lekker, goeie ligging, goeie ontbyt, groot kamers. Baie dankie aan die gasheer en -vrou van die villa. Ons was baie beïndruk met die diens, ligging, netheid en die ruim akkommodasie. Die ontbyt was natuurlik van top-gehalte. Sal verseker weer daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Sal beslis weer daar oornag, dit was wonderlik. Beach Villa in Wilderness is onbeskryflik mooi. Dis op die pragtigste plek gebou, met 'n ongelooflike uitsig oor die see en strand. As jy in Wildernis blyplek soek is daar net een, dis Beach Villa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon & Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Duin 3, Ronald Krynauw-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3965e03aebaf10523dd2f819001b05190916a95b5fd7e80cb367ecb13dbd55b057d7da30e03d3683308b9ee7e9ddcce31478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 690 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 3 De Duin Ronald Krynauw Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.995734283924 22.583504021131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang