Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wilhelm S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm S

'n Lekker kuier-huis op Thesen Eiland.

Die huis was perfek vir ons gesin se behoeftes. Dit is ruim met 'n heerlike kuier-area aangrensend tot die oopplan-kombuis onder. Die derde slaapkamer is buite, maar dit het nie gepla nie. Dit het aanvanklik effens lank geneem om by die hek in te kom (baie admin), maar daarna was toegang na en van die landgoed soomloos. Die ontwikkeling op die eiland is pragtig. Sommige huise is effens naby, so trek maar die gordyne toe wanneer privaatheid nodig is. Toegang tot die tennisbane en gholf-area op die eiland was 'n bonus.

Adri B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Baie lekker, sal definitief weer boek.

Alles perfek, vriendelike diens.

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZmFlZTRhLTA0NmYtNDBhNy04ZGM2LTA1NGE4ZDU1YWRmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Thesen Islands Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.050779335742 23.052377084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang